LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Zen Orchid B&B | LekkeSlaap
+13

The Zen Orchid B&B

2 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

2.8 uit 5van 2 resensies vir The Zen Orchid B&B
Netheid
2.5/5
Diens
2.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.5/5
Lize-mari G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lize-mari G
Gesin met klein kinders

Dit was baie aangenaam.

Al negatiewe punt, was dat kamers nie gereed was toe ons gearriveer het nie en dit nadat ons tyd bevestig het van aankoms.

Helena B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Helena B
Enkelreisiger

Wanindruk.

Ongelukkig sal ek nie The Zen Orchid B&B aanbeveel nie. Geen ontbyt beskikbaar. Kamer wat aangewys was, was nie die kamer wat op die website bespreek was nie. Foto's beskikbaar van die kamer wat wel aangewys was. Kamer was oud en afgeleef.

Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goldberg-laan 2, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3MjlkNmM5LWZjNzEtNGYzNC05NTUyLWI1ZTY3ZDMzYThjNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 2 5 1 3 2 Goldberg Avenue Panorama 9701 Vrystaat 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -28.237592261115 28.322332995258
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!