Bojanala Akkommodasie by Thekwane | LekkeSlaap
+79
+79

Thekwane

Selfsorg
  • Vanaf R10 300 per nag (vir 18 persone)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R511, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Thekwane is 'n eksklusiewe selfsorg-lodge wat 'n unieke Bosveldervaring by Beestekraal tussen Brits en Sun City bied. Dié prentjiemooi streek sluit die Hartbeespoortdam, Magaliesberge, Pilanesberg Nasionale Park en vele ander natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede in.

Die lodge bied slaapplek aan 18 gaste en het 6 chalets. Die chalets het slaapplek vir óf 2 gaste, óf 4 gaste. Elke chalet het 'n plafonwaaier, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n privaat stoep en buitestort. Party van die eenhede het kaggels.

Die chalets wat slaapplek aan 2 gaste bied het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die chalets wat slaapplek aan 4 gaste bied het elk 4 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof en mikrogolf. Braaigeriewe, 'n TV met DStv, 'n boma met 'n kroeg en toegang tot 'n privaat swembad word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Ligging

  • R511, Brits, 0250, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R10 300
per nag (vir 18 persone)

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf R10 300
per nag (vir 18 persone)
Vanaf R10 300
per nag (vir 18 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R511, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9HUeo4OKLUtINMfEssOlzV58iJ8AGhuXoqEveqYuf8PHrBnK1G?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R10 300  per nag (vir 18 persone) R511 Brits 0250 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.406917 27.560567
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za