Thekwanes Nest Underberg

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Hoofhuis
Selfsorg
Kothuis 1
Selfsorg
Kothuis 2
Selfsorg
Belasting en Ekstras
Gaste sal 'n koepon ontvang wat hulle gedurende hul verblyf moet gebruik om gratis toegang tot die Drakensberg Gardens Holiday Resort te kry. Geriewe sluit gholf, mini-gholf, 'n gesondheidspa, 'n binnenshuise warmswembad, 'n buite-swembad, tennis, tafeltennis, rolbal, perdry en 'n hansdieretuin. Die koepon gee gaste afslag op baangeld. Daar is verskeie restaurante, kroeë en wegneemete-bistro's beskikbaar. Aandetes moet 24 uur vooraf bestel word, maar gaste hoef nie vooraf te bespreek vir ontbyt nie.
Kunsvlieghengel is beskikbaar by Castle Burn Resort (sowat 6 km ver) op 'n vang-en-vrylaat-basis. Castle Burn het ook restaurante en kroeggeriewe waarvan buite-gaste ook gebruik kan maak.
Ekstra inligting sal in die kothuis beskikbaar wees.

Bring asb. die volgende saam:
Handdoeke
Warm klere - kouefronte verras ons gereeld en dit het al in die middel van die lente gesneeu.
Flits
Stapstewels en 'n hoed vir voetslaan.
Noodhulpkissie, sonroom en antihistamien.
Kos en drankies vir die duur van jou verblyf. Daar is 'n klein supermark naby en Underberg se winkels is sowat 31 km ver.
Een krat vol hout word voorsien, daarna kan jy by die supermark koop.
Kansellasiebeleid: Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Thekwanes Nest Underberg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R790 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za