Klaasvoogd West Akkommodasie by TheLAB Robertson | LekkeSlaap
+62

TheLAB Robertson

Hotel
Winteraanbod 40% af

Kry 40% af. Geldig vanaf 18 Mrt 2020 tot 30 Sep 2020.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klaas Voogds Wes, Robertson, 6707, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 R870 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

theLAB Robertson bied B&B-verblyf op 'n privaat wynlandgoed sowat 10,5 km vanaf Robertson en Ashton. Die hotel is die ideale basis waarvandaan gaste die Kaapse Roete 62 kan verken.

Verblyf by theLAB Robertson beskik oor verskeie smaakvol versierde kamers. Die kamers het ekstra lang beddens en en suite-badkamers met komplimentêre kamerjasse en slippers. Elke kamer het ook outomatiese stembeheer, gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met Netflix, 'n eerlikheidskroeg en tee- en koffiemaakgeriewe. Van die suites het privaat Jacuzzi's.

Ontbyt word in die restaurant bedien en ander heerlike maaltye kan teen verskeie kostes bestel word. Die hotel het 'n kroeg binne en buite, 'n swembad, sauna, gastesitkamer met 'n kaggel, fietsstasie wat met sonkrag werk, plek om e-fietse te huur, 'n spa met verskeie behandelings en masserings en wynproesessies.

Daar is konferensiegeriewe vir sakereisigers en die hotel is ook beskikbaar vir spesiale geleenthede soos troues en spanbou-doendinge.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Ligging

  • Klaas Voogds Wes, Robertson, 6707, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 450
Vanaf R870
per nag (vir 2 persone)
was R1 450
Vanaf R870
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klaas Voogds Wes, Robertson, 6707, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f069a3651c43f4d5e8fbec7d8f42c9549c0ebf41406ffa5f3faa870e0b66a719ddff059cff17c2794b28f43e5c0d8734046?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 450, nou Vanaf R870  per nag (vir 2 persone) Klaas Voogds West Robertson 6707 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.801671 19.988483
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za