Claremont Akkommodasie by Thelma Home | LekkeSlaap
+20

Thelma Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thelma-weg 3, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Thelma Home bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne drieslaapkamerhuis. Dis deel van 'n ontwikkeling in 'n rustige woonbuurt in Claremont. Dié huis het 'n stoep en is ideaal vir 'n gesinsvakansie of 'n wegbreek saam met vriende.

Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Elke slaapkamer het genoeg ingeboude kaste, bedlampies en kragpunte. Beddegoed, badhanddoeke, lyfseep, handeseep en toiletpapier word voorsien.

Dié huis beskik ook oor 'n oopplankombuis, -sitarea en -eetarea wat na 'n stoep met buitemeubels lei. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Tee, koffie en suiker word voorsien. Strykgeriewe is beskikbaar. Die sitarea het genoeg sitplek en 'n slim-TV waar gaste met hul persoonlike Netflix-rekening kan aanteken. 'n Konsertinadeur lei na die stoep met meubels, braaigeriewe en 'n klein tuin. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis met afstandbeheer. Die motorhuis lei direk na die huis.

Daar is ook 'n alarmstelsel, elektriese heinings en kringtelevisie. Skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste gereël word. Die ligging bied toegang tot restaurante in die area en die Kirstenbosch Botaniese Tuin.

Slaapplek

’n Bespreking by Thelma Home sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Thelma-weg 3, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thelma-weg 3, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b7082b19e8cd218aee1c87f41c352239f88df721223acaa002ea585fc870d5e3239a9463460ab5b8c95d1fa31aa8c7815ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 750  per nag (plek vir 6) 3 Thelma Road Claremont 7708 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -33.987114656065 18.462253699406
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za