Suiderstrand Akkommodasie by Then Sings My Soul | LekkeSlaap
+27

Then Sings My Soul

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Then Sings My Soul
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Riekert S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige blyplek. Baie skoon. Pragtige uitsig.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely, peaceful place to stay. Very clean. Beautiful view.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Then Sings My Soul's terugvoer

We're so pleased you enjoyed your stay and look forawrd to you visiting again.

Then Sings My Soul
Ariel V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ariel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsigte, bring 'n rustigheid oor jou siel.

Die plekkie was asemrowend en meer as perfek. Alles wat jy nodig het. Ek sien uit om nog vele vakansies daar deur te bring. Die dorpie is amazing, met baie om te doen en die huisie is rustig met die mooiste uitsigte oor die see. Of jy nou 'n paartjie is of 'n paar pêlle wat 'n plekkie soek waar jy kan rus en terselfdertyd 'n fun tyd hê, is Then Sings my Soul perfek vir jou.

Patricia B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Blyplek mooi skoon en netjies binne.

Sharon Y - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon Y
Gesin met tieners

Lovely setting, lovely home.

Had an amazing stay, thank you for letting us use your home away from home. Have a few recommendations for the owner if they would like to contract me personally. All in all, amazing stay.

Then Sings My Soul's terugvoer

Thank you Sharon. We are so pleased you enjoyed it and have messaged you as we'd love to hear your recommendations.

Then Sings My Soul
Antezal S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antezal S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Fantasties. 'n Baie mooi en rustige omgewing. Ideaal vir 'n gesin of familie van 6.

Then Sings My Soul's terugvoer

Good day Antezal,

We're pleased you enjoyed your stay and look forward to you visiting again

Then Sings My Soul
Jacobus E - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus E
Saam met vriende

Rustig, stil en het baie lekker gebly.

Baie aangenaam, goed geleë, veilig, rustig en baie goed toegerus. Sal vir seker dit plek aanbeveel. Die huis is amper die verste van die see, maar nog steeds stapafstand. Die huis sit op 'n knop, so het ongelooflike uitsig oor die hele dorpie en see.

Then Sings My Soul's terugvoer

We're so pleased you enjoyed your stay.
Do visit again and thank you for the recommendations

Then Sings My Soul
Selma V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma V
Gesin met tieners

Die uitsig is baie mooi!

Ons het as gesin baie lekker gebly, die huis is ruim en baie mooi toegerus. Die paadjie na die voordeur kon dalk net netjies gemaak wees asook na die wasgoedlyn. Die gras groei deur die dek aan die voorkant.

Then Sings My Soul's terugvoer

We're so pleased you enjoyed your stay.
Thank you for bringing the pathway and deck matter to our attention. We will take this up with our agents and trust it was not too much of an inconvenience.
Looking forward to you staying again.

Then Sings My Soul
Jaqueline D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaqueline D
Gesin met tieners

A quiet and peaceful retreat from the busyness of life!

We had a beautiful time at Then Sings My Soul! The host was friendly and very much available! The accommodation was absolutely perfect and the view was outstanding! The gaswaterheater was a bit tricky and we had to do a bit of figuring out. Once we had it though, all was well with the world! Down side, if you are with MTN there is absolutely no Wi-Fi signal at all! So if you have an emergency it can be a bit tricky! However, it does lend itself to many card games, board games and loads of conversation! All in all, we would definitely stay there again!

Thirza F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thirza F
Gesin met klein kinders

Rustige wegbreek met 'n mooi see-uitsig.

Dit is 6 km van die Agulhas vuurtoring. Daar is ander huise ook op die heuwel, maar hierdie een is spesiaal en jy het asemrowende uitsigte op die see en die fynbos. Die huis is gesellig, vars en het alles waaraan jy kan dink. Die suidelikepunt en die prentjiemooi hawe van Struisbaai is net 'n kort motorrit weg. Ons siele het gesing.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peaceful getaway with ocean view.

It's located 6 km further than the Agulhas lighthouse, there are other houses but this one is on a hill so you have beautiful views of ocean and fynbos from big windows. The house is cosy and fresh, it has everything you can think of! Short drive to the southern tip and to picturesque harbour of Struisbaai. Our souls were singing.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Then Sings My Soul's terugvoer

We are so pleased you enjoyed your stay and we hope to welcome you and friends on your next visit to the area.

Then Sings My Soul
Jenny E - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny E
Gesin met tieners

Lovely.

Clean, newly built house with fantastic views.

Martin L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin L
Gesin met tieners

Stil, rustig, fantastiese uitsig, baie lekker bly huis. As jy rus nodig het kan jy hier kom bly.

Sal ongelukkig in die toekoms seker moet oorweeg om diefwering op te sit. Moet oorweeg om stoele te koop om buite op die stoep te sit. Mikrogolf kan oorweeg word. Bogenoemde slegs kommentaar om nog lekkerder te maak. Dit was fantasties!

Danielle T - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle T
Saam met vriende

Lieflike huis vir 'n wegbreek in Suiderstrand!

Die huis op die duin bied 'n pragtige uitsig van die see en jy kan vir ure lank op die stoep kuier. Dit is ingerig met alles wat jy nodig het en dit is baie netjies en skoon.

Floris C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris C

Heerlike samesyn.

Kon baie lekker ontspan en laaglê saam met familie vir aand of twee, die uitsigte en binnebraai is 'n wenner!

Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampstraat 398, Suiderstrand, 7278, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwNjE2NmJlLTc3NDQtNGM2NC1hYzkwLWU0NzAzZmM2NTQ0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 398 Kamp Street Suiderstrand 7278 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.811429392206 19.958043694496
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za