Tudor Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tudor Guest House bied gerieflike verblyf in Drie Riviere, 'n woonbuurt in Vereeniging. Dié gastehuis is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers, en diegene wat net op soek is na 'n oornagplekkie.

Verblyf is beskikbaar in 3 luukse kamers, elk met 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is ook ander geriewe soos 'n yskassie en koffiestasie. Daar is 10 Ekonomiese Kamers, elk met driekwartbeddens, 'n TV, yskassie en aparte stort en 'n toilet. Die 36 Sakpaskamers, elk met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Gaste het ook toegang tot gemeenskaplike geriewe, soos 'n sitarea, WiFi, swembaddens en 'n sauna.

Die perseel is oorkant die pad vanaf die River-square winkelsentrum en naby die rivier.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tudor Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za