Thesen Islands Akkommodasie by Thesen - Waterways | LekkeSlaap
+13

Thesen - Waterways

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: T27 Dry Mill, Thesen Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Thesen - Waterways is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die privaat Thesen Islands Landgoed in Knysna. Thesen Islands is stapafstand vanaf die waterfront, die seiljaghawe en die middedorp.

Die drieverdiepingwoonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed met 'n enkelbed bo-op.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser in. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi word ook voorsien. Ander geriewe sluit haardroërs, 'n strykyster en 'n strykplank in.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met buitemeubels en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Thesen - Waterways sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Ligging

  • T27 Dry Mill, Thesen Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: T27 Dry Mill, Thesen Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb10b937ff17228f4a874df81c43590da1cba6bac9281954b3ff73ab6462744d95cccd4de58ae5a11476f557ccf5ab1508a6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 6) T27 Dry Mill Thesen Island 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.046574 23.047833
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za