Thesen Islands Akkommodasie by Thesen Island Cottage | LekkeSlaap
+18

Thesen Island Cottage

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairmile Point, Long-straat, Thesen Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Thesen Island Cottage of TF8, is 'n selfsorgvakansie-eenheid in 'n klein sekuriteitskompleks op die wêreldbekende Thesen Island in Knysna. Dit is naby die Waterfront en 'n verskeidenheid restaurante op Thesen Island. Hierdie eiendom is reg langs die Knysna-strandmeer, en met hoogwater spoel die water oor die nuwe dek.

Daar is privaat parkeerplek sowel as 'n motorafdak direk voor die rooi deur, en die eiendom het ook 'n eksklusiewe akerplek op die Marina.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met 'n pragtige uitsig oor die stranmeer. Die tweede slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koningingrootte-bed met 'n bandkamer langsaan en dit lei na die sonkamer en dek.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n wasmasjien, tuimeldroër, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Braaigeriewe is buite beskikbaar. Daar is skouspelagtige uitsigte van die strandmeer, 'n lekker dek en 'n sonkamer. 'n Ankerplek en 2 veilige parkeerplekke is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Thesen Island Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 2 resensies vir Thesen Island Cottage
Netheid
3.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Fairmile Point, Long-straat, Thesen Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Thesen Island Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairmile Point, Long-straat, Thesen Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkODNkYjkxLTExNzctNDM2Yy04ZmY1LWUxMWYwM2IzOWJlNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 Fairmile Point, Long Street Thesen Island 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.0475 23.04663
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za