Thesen Islands Akkommodasie by Thesen Islands Fairmile Point Villa Otto | LekkeSlaap
+17

Thesen Islands Fairmile Point Villa Otto

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: TF2 Fairmile Rylaan, , Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Thesen Islands Fairmile Point Villa Otto is 'n moderne vakansie-villa wat toegerus is vir selfsorg en noord front. Dit is op Fairmile Point op Thesen Eiland in Knysna op die beroemde Tuinroete geleë. Die villa bied 'n privaat swembaddek, 'n gazebo en balkon wat uitkyk oor die Knysna-strandmeer.

Die villa het 2 slaapkamers en 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, opwaskamer, eetarea en leefarea wat oopmaak op die privaat dek en swembad. Die selfsorgkombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, stoof, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. 'n Privaat motorafdak word voorsien. WiFi is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

'n Hele aantal restaurante wat 'n verskeidenheid plaaslike en internasionale disse voorsit, is binne stapafstand van die villa.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • TF2 Fairmile Rylaan, , Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: TF2 Fairmile Rylaan, , Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5YjA0Mjg4LTcwYzQtNGYzOC04ODViLTU3YWJlZmQ4MDE4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 300  per nag (plek vir 4) TF2 Fairmile drive Thesen Islands 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -34.047173427035 23.047353755264
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za