Thesen Islands Harbour Town Penthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Thesen Islands Harbour Town Penthouse is 'n ruim, luukse dakwoonstel in Thesen Harbour met 'n uitsig oor Knysna se strandmeer en hawe. Dit is naby aan die boetiekwinkels, restaurante, Knysna se waterfront en die dorpskern.

Die dakwoonstel het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die oopplan-leefarea het 'n moderne, volledig toegeruste kombuis, eetkamertafel en 'n sitkamer-area met 'n platskerm-TV en DStv. Die woonstel is baie ruim en is smaakvol versier. Daar is ook 'n lieflike balkon met stoepmeubels en luisterryke uitsigte oor Knysna se strandmeer.

Thesen Islands Penthouse bied ideale vakansie-akkommodasie vir 'n rustige wegbreek of vir besoekers wat die Oesterfees wil bywoon en die plaaslike restaurante en galerye wil besoek.

Kenmerke

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Sitkamer

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Thesen Islands Harbour Town Penthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false