Thiane Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Thiane Lodge is in die Mabalingwe Natuurreservaat geleë en bied gehalteverblyf in 'n pragtige grasdakhuis. Dié keurige vakansiehuis spog met wit mure, groot houtdekke, hoë plafonne en uitsigte wat eindeloos oor die bosveld strek.

Die huis het 3 dubbelkamers met en suite-badkamers en lugversorging. Daar is 'n oopplan-sitkamer met 'n kaggel, 'n oopplan-kombuis en 'n eetkamer. Twee van die badkamers het baddens en storte, en die ander een het net 'n stort. Die kombuis het 'n hout-ontbyttoonbank en is toegerus vir selfsorg. In die eetarea is daar 'n eetkamertafel met 12 stoele. Die leefarea het glasdeure wat na 'n houtdek lei.

Teug aan 'n skemerkelkie op die dek en kyk hoe die son ondergaan, of geniet die uitsigte oor die vallei onder. Op die dek is daar ook 'n pragtige swembad en buite-braaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by Thiane Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Thiane Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 475 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]