Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Third Rock Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2D Naude Straat, Ventersburg, 9450, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Third Rock Gastehuis is 'n kenmerkende woning wat uit die Anglo-Boereoorlog dateer. Dit is in die hartjie van Ventersburg geleë op 'n stuk grond van ongeveer 'n halwe hektaar. Ventersburg is 'n klein dorpie ongeveer 50 km suid van Kroonstad en 150 km noord van Bloemfontein op die N1.

Die gastehuis bied selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis met slaapplek vir 6 gaste. Daar is ook 2 aparte, volledig gemeubileerde, en suite-gastekamers wat ideaal is vir oornag.

Daar is plaasstyl-boma's wat gebruik kan word vir 'n braai of sosiale byeenkoms. Die boma's is so ontwerp om samehangendheid en spangees te bevorder wat dit ideaal maak vir korporatiewe of groep funksies.

Third Rock Gastehuis het ook 'n oer-doolhof. Verloor jouself in die misterie van die Desert Rose Doolhof. Die tuin, wat nog besig is om vorm aan te neem, spog met 'n verskeidenheid rose en ander inheemse plante, bossies en bome.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 46 resensies vir Third Rock Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • 2D Naude Straat, Ventersburg, 9450, Vrystaat
  • Gaste dink Third Rock Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2D Naude Straat, Ventersburg, 9450, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzMzgwZDI1LWU4ZDktNGQ4My05NDE3LTkyMzMyODc2MzQ2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 2D Naude Street Ventersburg 9450 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.086220990595 27.139407639217