LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Thirsty Falls Guest Farm | LekkeSlaap
+87

Thirsty Falls Guest Farm

Barbet Studio
Vanaf R680
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Ander geriewe sluit in 'n badkamer, kombuis wat volledig toegerus is met 'n tweeplaatstoof sonder 'n oond en 'n mikrogolfoond, 'n plafonwaaier, 'n verwarmer en 'n braai op die patio. Linne en handdoeke word voorsien. 'n Ekstra enkelbed kan teen 'n ekstra koste bygevoeg word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg. 'n Ekstra enkelbed is teen 'n ekstra koste van R250 per nag beskikbaar.

Huisreëls

Kinders word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sunbird Studio
Vanaf R770
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Ander geriewe sluit in 'n badkamer, kombuis wat volledig toegerus is met 'n tweeplaatstoof sonder 'n oond en 'n mikrogolfoond, 'n plafonwaaier, 'n verwarmer en 'n braai op die patio. Linne en handdoeke word voorsien. 'n Ekstra enkelbed kan teen 'n ekstra koste bygevoeg word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Huisreëls

Kinders word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rosemary - Eenslaapkamerkothuis
Vanaf R880
per eenheid
Beskrywing

Hierdie selfsorgeenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n ekstra enkelbed kan op versoek teen R250 per nag voorsien word. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad, stort, wasbak en 'n aparte toilet. Die eenheid het 'n ten volle toegeruste kombuis, maar geen oond nie, 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kaggel. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en 'n patio. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg. 'n Ekstra enkelbed is teen 'n ekstra koste van R250 per nag beskikbaar.

Huisreëls

Kinders word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Geranium - Eenslaapkamerkothuis
Vanaf R935
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie selfsorgeenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n ekstra enkelbed kan teen R250 'n nag gereël word. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad, stort, wasbak en 'n aparte toilet. Die eenheid het 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kaggel. Gaste hoe toegang tot braaigeriewe en 'n patio. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg. 'n Ekstra enkelbed is teen 'n ekstra koste van R250 per nag beskikbaar.

Huisreëls

Kinders word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Protea - Eenslaapkamerkothuis
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie selfsorgeenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n ekstra enkelbed kan teen R250 per nag gereël word. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad, stort, wasbak en 'n aparte toilet. Die eenheid het 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kaggel. Gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n patio. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg. 'n Ekstra enkelbed is teen 'n ekstra koste van R250 per nag beskikbaar.

Huisreëls

Kinders word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lavender - Tweeslaapkamerhuis
Vanaf R1 760
per eenheid
Beskrywing

Hierdie selfsorgeenheid het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n slaapbank. Die hoofslaapkamer het 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. 'n Enkelbed is op versoek teen R250 per nag beskikbaar. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kaggel. Gaste hoe toegang tot braaigeriewe en 'n patio. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg. 'n Ekstra enkelbed is teen 'n ekstra koste van R250 per nag beskikbaar.

Huisreëls

Kinders word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Aloes - Drieslaapkamerkothuis
Vanaf R2 750
per eenheid
Beskrywing

Hierdie selfsorgeenheid het 3 slaapkamers, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad, stort, wasbak en 'n aparte toilet. Die eenheid het 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kaggel. Gaste hoe toegang tot braaigeriewe en 'n patio. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 34, Wagenpadspruit Plaas, Rustenburg, 0346, Noordwes
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwODVhYWMyLWJkZjctNGJmMS1iNDZmLTk4N2QwYWRjOTYxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 Portion 34 Wagenpadspruit Farm 0346 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.8619 27.3656
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!