Beyerspark Akkommodasie by Thirty9 | LekkeSlaap
+9

Thirty9

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R789 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Rand-weg 39, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Thirty9 bied gerieflike verblyf in tuinwoonstel met slaapplek vir 2 gaste wat op die eienaars se woonperseel geleë is. Die eiendom is in 'n boomryke laan in Beyerspark in Boksburg.

Die woonstel bied 'n mengsel van moderne smaak en pragtige oudhede en het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed. Die woonstel het ook 'n badkamer met 'n instapstort, toiletware, japonne en badhanddoeke. Die sitkamer het 'n oop kaggel en Netflix en WiFi is ook beskikbaar. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en 'n kombuistafel in die middel van die kombuis.

Die tuin waarin die woonstel skuil, is vir die eksklusiewe gebruik van die gaste, en het 'n sitarea met braaigeriewe onder 'n groot eikeboom. Die ligging bied toegang tot hoofweë asook restaurante en kroeë in die omgewing. Die eiendom is 11,9 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Thirty9 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Thirty9
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • North Rand-weg 39, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink Thirty9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R789
per nag (plek vir 2)
Vanaf R789
per nag (plek vir 2)
Vanaf R789
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Rand-weg 39, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmO43lKLq46dS4f04oG9yAofNhyw64GEnn5KSuie9Wb2fkGClRk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R789  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 39 North Rand Road Beyers Park 1459 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.179798343142 28.274283766865
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za