This is It

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

This is It is 'n selfsorg-vakansiehuis in St Michael's-on-Sea. Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en is naby die strand, 'n paar restaurante en ander geriewe in die area.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer 2 stapelbeddens vir 4 kinders. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier, daar is 1 badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet, en daar is 'n aparte toilet.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander toebehore toegerus. Die oopplan-eetarea en -leefarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, so gaste kan hulle eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Daar is nie 'n koppelpunt vir Explora-dekodeerders nie.

Die leefarea lei na 'n patio met 'n ingeboude braai-area. Daar is 'n toesluitmotorhuis. Die Suidkus het 7 Blouvlagstrande en nege 18 putjie-gholfbane. Shelley Beach se area waar skibote terwatergelaat word is nabygeleë. Gaste kan ook by Protea Banks gaan duik, diepseevisvang of dolfyn- en walviskyk geniet.

Plesierbootritte en haaihokduik word aangebied. Oribi Gorge het lieflike uitkykpunte oor die kloof en bied ook doendinge soos zip line, kloofswaai, voetslaanroetes, bergfietsroetes en witwatervlotvaart.

Slaapplek

'n Bespreking by This is It sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na This Is It gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R726 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za