Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

This is It Apartment

This is It Apartment
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel het 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n gemaklike hoekbad met 'n stort. Die kombuis is met basiese geriewe soos 'n ketel, mikrogolfoond, induksiestoof en yskas toegerus. Die eenheid het ook 'n uittrek-slaapbank in die leefarea wat vir 2 volwassenes geskik is.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Lui asb. die klokkie met aankoms.
Maak asb. seker dat die hek agter jou toemaak wanneer jy in- en uitgaan.

Let asb. dat die verblyf op 'n kleinhoewe met grondpaaie is. Die paaie kan 'n bietjie van 'n uitdaging wees in die reënseisoen, van Oktober tot April, as jy in 'n baie klein kar of 'n sportsmotor ry.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Luiperdstraat 123, Tierpoort, Gauteng, 0056, Gauteng
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAU5gqxgSBDTS12YeZyDbQBpUY3JjMBs7sYsTATCXwzhdmX700UY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 123 Luiperd Street Tierpoort 0056 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.897438662289 28.412411168242
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem