Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

This is It Apartment

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Luiperdstraat 123, Tierpoort, Gauteng, 0056, Gauteng
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

This is It Apartment is 45 minute vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe en is op 'n kleinhoewe in Tierpoort geleë. Die eiendom is ook na aan verskeie trou-venues in die omgewing.

This is It Apartment beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die eenheid het ook 'n uittrek-slaapbank in die leefarea wat dien as 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n gemaklike hoekbad en stort. Die badkamer is nie en suite nie. Die kombuis is met basiese geriewe soos 'n ketel, mikrogolfoond, induksiestoof en yskas toegerus. Gaste moet hul eie kos en drankies saambring.

Gaste kan die swembad op eie risiko gebruik. Draagbare braaigeriewe is beskikbaar en daar is 'n dubbelparkeerplek buite waar gaste kan braai, selfs al reën dit. Veilige parkeerplek in die skadu is beskikbaar reg voor die eenheid. Die woonstel is in die besienswaardige bosveld-area geleë waar die impalas en blesbokke luilekker op die perseel rondloop en die ryk voëllewe aanskou kan word.

Die verblyf is gerieflik geleë vir gaste wat by die O.R. Tambo Lughawe land op pad na die Krugerwildtuin, Limpopo, Botswana, Zimbabwe of Mosambiek en 'n dag wil neem om inkopies te doen vir kruideniersware om op safari te neem. Die naaste winkelsentrum is net 20 minute weg en hier kan jy ook by een van die vele restaurante 'n maaltyd geniet.

Gaste wat langer as 1 nag bly moet asb. met aankoms laat weet of hulle ’n skoonmaakdiens soggens vereis vir die badkamers, kombuise en slaapkamers.

Hierdie instansie gebruik sonkrag en is van die hoofnetwerk af. Onthou dat in die geval van 'n sonkragtelsel water die middag of vroeë aand die warmste is. Gaste kan steeds soggens 'n koel stort geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by This is It Apartment sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir This is It Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Luiperdstraat 123, Tierpoort, Gauteng, 0056, Gauteng
  • Gaste dink This is It Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Luiperdstraat 123, Tierpoort, Gauteng, 0056, Gauteng
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAU5gqxgSBDTS12YeZyDbQBpUY3JjMBs7sYsTATCXwzhdmX700UY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 123 Luiperd Street Tierpoort 0056 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.897438662289 28.412411168242