LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Thistle Cottage | LekkeSlaap
+9

Thistle Cottage

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Worrakerstraat 35, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R390 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Thistle Cottage is op die eienaar se perseel geleë in Newton Park, ’n voorstad van Gqeberha (Port Elizabeth). Dis sowat 2 km van die Greenacres winkelsentrum af.

Die oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n tweeplaatstoof, broodrooster, ketel, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n ontbytkroeg met stoele en tee en koffie word voorsien. Die kothuis het ’n platskerm-TV en gratis WiFi.

Daar is ’n swembad, tuin en braaigeriewe buite. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Thistle Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Thistle Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Worrakerstraat 35, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Gaste dink Thistle Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R390
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R390
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Worrakerstraat 35, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiQ0oKd8C6dK2tVMSF4zizzj5zhQI1Rdq6M5tpeFVbwMBgHwWJu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R390  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 35 Worraker Street Newton Park 6045 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.94370540081 25.565900428636
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!