Thobeka Lodge
Opsomming van Resensie
Riaan J - Jan 2022
Gemiddeld
Bos, see, heerlike atmosfeer en wonderlike mense. Wat 'n lekker kuier was dit nie by Thobeka Lodge nie.
Wiehahn D - Jan 2020
Gemiddeld
Baie lekke plek om te oornag. Als is daar wat nodig is.
Beatrice S - Apr 2019
Gemiddeld
Uitstekende!
Wouter V - Feb 2019
Gemiddeld
Zeer gewaardeerd.
Lees meerThobeka Lodge se terugvoer
Wouter, dit was vir ons ook baie aangenaam om julle te ontmoet en julle hier by ons te he. Ons sien beslis uit na julle volgende kuiertjie!
Drienie J - Jan 2019
Gemiddeld
Awesome! Ons het gevoel soos familie.
Thobeka Lodge se terugvoer
Drienie en familie, dit was vir ons 'n groot plesier om julle so te kon bederf. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie by ons.
Dawie B - Jan 2018
Gemiddeld
Meer vriende gemaak as geld spandeer. Was 'n avontuur.
Thobeka Lodge se terugvoer
Dawie, dit was so lekker om jou te leer ken. Ons het lekker gelag vir al julle ondervindinge op die sand paaie. Ons hoop ons sien jou gou weer.
Philip F - Aug 2017
Gemiddeld
Alles is daar, maklik skoon en veilig, vriendelik en hulpvaardig. Dis regtig om weg te kom van alles af.
Thobeka Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die review Phillip. Ons neem die graderings ter harte en sal werk aan die tekortkominge.
Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Groete,
Maryna en gesin.
- Kapasiteit: 55 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kosibaaipad, Kosibaai, Manguzi, 3973, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom