Tholo Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tholo Lodge bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Randjiesfontein in Midrand, Johannesburg. Die gastehuis is in 'n pragtige tuin met 'n swembad en bied verblyf in 7 gastekamers.

Daar is 6 standaardkamers wat elk 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Elke kamer het WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 1 Executive-kamer met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie kamer het WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis het ook 'n kroegarea, 'n studeerkamer, en 'n sitarea buite waar gaste kan ontspan en die omgewing geniet. Daar is ook braaigeriewe, lugversorging en veilige parkeerplek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  American Express
  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Nagportier
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Portugees
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tholo Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za