Thondoni Lodges and Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Thondoni Lodges and Guest House is in Polokwane, die hoofstad van Limpopo, geleë. Thondoni Lodge is in harmonie met die omgewing gebou om 'n egte Limpopo-wegbreek te verseker. 'n Sleutel-element van die lodge is die opheffing van die plaaslike gemeenskappe en alle pogings word aangewend om die plaaslike inwoners op te lei en te ontwikkel.

Verblyf word in 3 standaardkamers aangebied wat elkeen slaapplek vir 2 volwassenes het en individueel versier en gemeubileer is. Die lodge is ideaal geleë net 'n paar minute van die Polokwane Internasionale Lughawe af en bied die perfekte ligging vir internasionale en plaaslike reisigers - of jy nou op 'n sakereis is of op pad is na 'n ander bestemming.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Thondoni Lodges And Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za