Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thonga Beach Lodge

Forest-2-enkelbedkamers
Vanaf
Vanaf R11 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 driekwartbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Geriewe sluit lugversorging, muskietnette, 'n kluis en 'n yskassie vol voorraad in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Tarief sluit verblyf, etes, tee, koffie, gebruik van snorkel-toerusting, kajakvaar en 'n skemerkelkie-rit op die Sibaya-meer, kultuurtoere na die Tsonga-gemeenskap en begeleide wandelinge in die kuswoud in.

Huisreëls

Thonga Lodge kan teen ekstra koste vervoer aan gaste bied wat nie 'n 4x4 het nie.
Parkfooie vir gaste beloop teen ekstra koste. Parkfooie vir privaat 4x4-voertuie is ook ekstra.
Gaste sal deur 'n verteenwoordiger van Thonga Beach Lodge opgetel word.
Gaste moet asb. vooraf hul opteltyd vir 12:00 of 15:00 bevestig.
Die koste vir die pendeldiens is teen ekstra koste per persoon.
Let asb. daarop dat daar 'n ekstra heffing per persoon per rit sal wees vir diegene wat vroeg of laat in- of uitklok.
Indien gaste bietjie vroeër of later gaan in- of uitklok is dit baie belangrik om die lodge te kontak en in kennis te stel.
Die lodge se voertuig sal net 15 minute wag, waarna 'n voertuig gestuur sal word teen 'n tyd wat dit vir die lodge gerieflik is.
Bel asb. die lodge by Hluhluwe of Jozini om die pendeldiens direk met die lodge te bevestig.
Gaste mag om veiligheidsredes nie na 16:00 op die grondpad ry nie, en moet die gewone voorsorg tref wanneer hulle in afgesonderde plekke stop. Gaste word aangemoedig om nie van die hoofroete af te dwaal nie.
4x4-voertuie kan reguit na die lodge ry deur die Coastal Forest Reserve- en Thonga Beach Lodge-bordjies te volg.
Gaste moet net die Sibaya Lake-pad gebruik as hulle 'n 4x4 het en die area ken.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Forest-gesinskamers
Vanaf
Vanaf R11 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse Forest-gesinskamers het elkeen 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat vir kinders geskik is en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke suite het lugversorging, muskietnette, 'n kluis en 'n yskassie vol voorraad.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Tarief sluit verblyf, etes, tee, koffie, gebruik van snorkel-toerusting, kajakvaar en 'n skemerkelkie-rit op die Sibaya-meer, kultuurtoere na die Tsonga-gemeenskap en begeleide wandelinge in die kuswoud in.

Huisreëls

Thonga Lodge kan teen ekstra koste vervoer aan gaste bied wat nie 'n 4x4 het nie.
Parkfooie vir gaste beloop teen ekstra koste. Parkfooie vir privaat 4x4-voertuie is ook ekstra.
Gaste sal deur 'n verteenwoordiger van Thonga Beach Lodge opgetel word.
Gaste moet asb. vooraf hul opteltyd vir 12:00 of 15:00 bevestig.
Die koste vir die pendeldiens is teen ekstra koste per persoon.
Let asb. daarop dat daar 'n ekstra heffing per persoon per rit sal wees vir diegene wat vroeg of laat in- of uitklok.
Indien gaste bietjie vroeër of later gaan in- of uitklok is dit baie belangrik om die lodge te kontak en in kennis te stel.
Die lodge se voertuig sal net 15 minute wag, waarna 'n voertuig gestuur sal word teen 'n tyd wat dit vir die lodge gerieflik is.
Bel asb. die lodge by Hluhluwe of Jozini om die pendeldiens direk met die lodge te bevestig.
Gaste mag om veiligheidsredes nie na 16:00 op die grondpad ry nie, en moet die gewone voorsorg tref wanneer hulle in afgesonderde plekke stop. Gaste word aangemoedig om nie van die hoofroete af te dwaal nie.
4x4-voertuie kan reguit na die lodge ry deur die Coastal Forest Reserve- en Thonga Beach Lodge-bordjies te volg.
Gaste moet net die Sibaya Lake-pad gebruik as hulle 'n 4x4 het en die area ken.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Ocean View-dubbelkamers
Vanaf
Vanaf R13 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke Ocean View-dubbelkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke eenheid het 'n pragtige see-uitsig wat vanaf die privaat dek bewonder kan word. Geriewe sluit lugversorging, muskietnette, 'n kluis en 'n yskassie vol voorraad in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Tarief sluit verblyf, etes, tee, koffie, gebruik van snorkel-toerusting, kajakvaar en 'n skemerkelkie-rit op die Sibaya-meer, kultuurtoere na die Tsonga-gemeenskap en begeleide wandelinge in die kuswoud in.

Huisreëls

Thonga Lodge kan teen ekstra koste vervoer aan gaste bied wat nie 'n 4x4 het nie.
Parkfooie vir gaste beloop teen ekstra koste. Parkfooie vir privaat 4x4-voertuie is ook ekstra.
Gaste sal deur 'n verteenwoordiger van Thonga Beach Lodge opgetel word.
Gaste moet asb. vooraf hul opteltyd vir 12:00 of 15:00 bevestig.
Die koste vir die pendeldiens is teen ekstra koste per persoon.
Let asb. daarop dat daar 'n ekstra heffing per persoon per rit sal wees vir diegene wat vroeg of laat in- of uitklok.
Indien gaste bietjie vroeër of later gaan in- of uitklok is dit baie belangrik om die lodge te kontak en in kennis te stel.
Die lodge se voertuig sal net 15 minute wag, waarna 'n voertuig gestuur sal word teen 'n tyd wat dit vir die lodge gerieflik is.
Bel asb. die lodge by Hluhluwe of Jozini om die pendeldiens direk met die lodge te bevestig.
Gaste mag om veiligheidsredes nie na 16:00 op die grondpad ry nie, en moet die gewone voorsorg tref wanneer hulle in afgesonderde plekke stop. Gaste word aangemoedig om nie van die hoofroete af te dwaal nie.
4x4-voertuie kan reguit na die lodge ry deur die Coastal Forest Reserve- en Thonga Beach Lodge-bordjies te volg.
Gaste moet net die Sibaya Lake-pad gebruik as hulle 'n 4x4 het en die area ken.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Ocean View-gesinskamer
Vanaf
Vanaf R15 680
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Deluxe Ocean View-gesinskamer beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat vir kinders geskik is. Die eenheid het 'n privaat sitarea, 'n swembad en 'n groot dek. Geriewe sluit lugversorging, muskietnette, 'n kluis en 'n yskassie vol voorraad in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Tarief sluit verblyf, etes, tee, koffie, gebruik van snorkel-toerusting, kajakvaar en 'n skemerkelkie-rit op die Sibaya-meer, kultuurtoere na die Tsonga-gemeenskap en begeleide wandelinge in die kuswoud in.

Huisreëls

Thonga Lodge kan teen ekstra koste vervoer aan gaste bied wat nie 'n 4x4 het nie.
Parkfooie vir gaste beloop teen ekstra koste. Parkfooie vir privaat 4x4-voertuie is ook ekstra.
Gaste sal deur 'n verteenwoordiger van Thonga Beach Lodge opgetel word.
Gaste moet asb. vooraf hul opteltyd vir 12:00 of 15:00 bevestig.
Die koste vir die pendeldiens is teen ekstra koste per persoon.
Let asb. daarop dat daar 'n ekstra heffing per persoon per rit sal wees vir diegene wat vroeg of laat in- of uitklok.
Indien gaste bietjie vroeër of later gaan in- of uitklok is dit baie belangrik om die lodge te kontak en in kennis te stel.
Die lodge se voertuig sal net 15 minute wag, waarna 'n voertuig gestuur sal word teen 'n tyd wat dit vir die lodge gerieflik is.
Bel asb. die lodge by Hluhluwe of Jozini om die pendeldiens direk met die lodge te bevestig.
Gaste mag om veiligheidsredes nie na 16:00 op die grondpad ry nie, en moet die gewone voorsorg tref wanneer hulle in afgesonderde plekke stop. Gaste word aangemoedig om nie van die hoofroete af te dwaal nie.
4x4-voertuie kan reguit na die lodge ry deur die Coastal Forest Reserve- en Thonga Beach Lodge-bordjies te volg.
Gaste moet net die Sibaya Lake-pad gebruik as hulle 'n 4x4 het en die area ken.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Ocean View-kamer
Vanaf
Vanaf R15 680
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Deluxe Ocean View-kamer het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n privaat sitarea, 'n swembad en 'n groot dek. Geriewe sluit lugversorging, muskietnette, 'n kluis en 'n yskassie vol voorraad in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Tarief sluit verblyf, etes, tee, koffie, gebruik van snorkel-toerusting, kajakvaar en 'n skemerkelkie-rit op die Sibaya-meer, kultuurtoere na die Tsonga-gemeenskap en begeleide wandelinge in die kuswoud in.

Huisreëls

Thonga Lodge kan teen ekstra koste vervoer aan gaste bied wat nie 'n 4x4 het nie.
Parkfooie vir gaste beloop teen ekstra koste. Parkfooie vir privaat 4x4-voertuie is ook ekstra.
Gaste sal deur 'n verteenwoordiger van Thonga Beach Lodge opgetel word.
Gaste moet asb. vooraf hul opteltyd vir 12:00 of 15:00 bevestig.
Die koste vir die pendeldiens is teen ekstra koste per persoon.
Let asb. daarop dat daar 'n ekstra heffing per persoon per rit sal wees vir diegene wat vroeg of laat in- of uitklok.
Indien gaste bietjie vroeër of later gaan in- of uitklok is dit baie belangrik om die lodge te kontak en in kennis te stel.
Die lodge se voertuig sal net 15 minute wag, waarna 'n voertuig gestuur sal word teen 'n tyd wat dit vir die lodge gerieflik is.
Bel asb. die lodge by Hluhluwe of Jozini om die pendeldiens direk met die lodge te bevestig.
Gaste mag om veiligheidsredes nie na 16:00 op die grondpad ry nie, en moet die gewone voorsorg tref wanneer hulle in afgesonderde plekke stop. Gaste word aangemoedig om nie van die hoofroete af te dwaal nie.
4x4-voertuie kan reguit na die lodge ry deur die Coastal Forest Reserve- en Thonga Beach Lodge-bordjies te volg.
Gaste moet net die Sibaya Lake-pad gebruik as hulle 'n 4x4 het en die area ken.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R11 300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabibi, Isimangaliso Vleilandpark, Maputaland, 3815, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc85537ed1c260ab8c543fd6f6a6cd9b899fb48bb692f81fc73dd3c54a77226803efffa8a9647dabb184f51f572b7bc96de2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 300 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Mabibi Isimangaliso Wetland Park 3815 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-16:00 10:00 -27.330352616923 32.749884873511
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem