LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Thonga Beach Lodge | LekkeSlaap
+36

Thonga Beach Lodge

Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Forest-kamer met 2 beddens
Tarief sluit verblyf, etes, tee en koffie, gebruik van snorkel-toerusting, kajak en 'n skemerkelkie-rit op die Sibaya-meer, kultuurtoere in die Tsonga-gemeenskap en begeleide wandelinge in die kuswoud in.
Forest-gesinskamer

Dubbelkamer met see-uitsig
Tarief sluit verblyf, etes, tee en koffie, gebruik van snorkel-toerusting, kajak en 'n skemerkelkie-rit op die Sibaya-meer, kultuurtoere in die Tsonga-gemeenskap en begeleide wandelinge in die kuswoud in.
Deluxe-gesinskamer met 'n see-uitsig
Tarief sluit verblyf, etes, tee en koffie, gebruik van snorkel-toerusting, kajak en 'n skemerkelkie-rit op die Sibaya-meer, kultuurtoere in die Tsonga-gemeenskap en begeleide wandelinge in die kuswoud in.
Deluxe-kamer met 'n see-uitsig
Tarief sluit verblyf, etes, tee en koffie, gebruik van snorkel-toerusting, kajak en 'n skemerkelkie-rit op die Sibaya-meer, kultuurtoere in die Tsonga-gemeenskap en begeleide wandelinge in die kuswoud in.
Belasting en Ekstras

Thonga Lodge kan vervoer aan gaste bied wat nie 'n 4x4 het nie. Dit wissel van R185 - R250 per persoon.
Parkfooie vir gaste beloop R30 per volwassene en R15 per kind.
Parkfooie vir privaat 4x4-voertuie is R25.
Gaste sal gehaal word deur 'n verteenwoordiger van Thonga Beach Lodge.
Gaste moet asseblief vooraf hul opteltyd bevestig vir 12:00 of 15:00.
Die koste vir die pendeldiens is R175 per persoon.
Let asseblief daarop dat daar 'n ekstra heffing van R100 per persoon per rit sal wees vir diegene wat vroeg of laat in- of uitklok.
Indien gaste bietjie vroeër of later gaan in- of uitklok is dit baie belangrik om die lodge te kontak en in kennis te stel.
Die lodge se voertuig sal net 15 minute wag, waarna 'n voertuig gestuur sal word teen 'n tyd wat dit vir die lodge gerieflik is.
Bel asseblief die lodge by Hluhluwe of Jozini om die pendeldiens direk met die lodge te bevestig.
Gaste mag om veiligheidsredes nie na 16:00 die grondpad ry nie, en moet die gewone voorsorg tref wanneer hulle in afgesonderde plekke stop. Ons moedig ook gaste aan om nie van die hoofroete af te dwaal nie.
4x4-voertuie kan reguit na die lodge ry deur die Coastal Forest Reserve en Thonga Beach Lodge se aanwysings te volg.
Gaste moet net die Sibaya Lake-pad gebruik as hulle 'n 4x4 het en die area ken.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Kansellasie meer as 60 dae voor die inklokdatum: 50% van die volle gekwoteerde waarde.
Kansellasie meer as 30 dae voor die inklokdatum: 75% van die volle gekwoteerde waarde.
Kansellasie minder as 30 dae voor die inklokdatum: 90% van die volle gekwoteerde waarde.

Vanaf R9 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R9 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R9 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabibi, Isimangaliso Vleilandpark, Maputaland, 3815, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0NzRhNzZiLTQ4NWUtNGExZC1iMGJmLTQ2NTA1Yzc1ZWVjNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R9 400  per nag (vir 2 persone) Mabibi Isimangaliso Wetland Park 3815 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-16:00 10:00 -27.331343599842 32.750008106232
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!