Thorn Tree House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Thorn Tree House is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 8 gaste in Country Club, Langebaan.

Thorn Tree House het 2 verdiepings, 4 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en en suite-badkamers en die ander 2 kamers het elkeen 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas, en koffie- en teemaakgeriewe. Die eetkamerstel het 6 stoele en daar is 'n TV in die sitkamer. Buite is daar 'n braaiplek met 'n kroeg.

Die leefarea maak oop op 'n patio met 'n swembad en 'n uitsig oor die tuin. En parkeerplek is beskikbaar in 'n motorhuis.

Langebaan is gemáák vir water- en jetski, seilplankry, vlieërbranderry, kanovaarte, kajak, en meer. Besoekers kan gerus ook 'n draai maak by die Weskus Fossielpark en Langebaan se gholfklub.

Slaapplek

'n Bespreking by Thorn Tree House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Skoonheidskliniek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Thorn Tree House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false