Thorn Tree Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af. Geldig vanaf 1 Des 2019 tot 31 Jan 2020.

Beskrywing

Thorn Tree Lodge is ideaal geleë vanaf die N3 en is die sake- en ontspanningskern van Suid-Afrika se tuinprovinsie. Dit bied die landelike ondervinding met Pietermaritzburg se middestad net om die draai.

Gaste is ideaal geleë vir ontspanning in die rustige omgewing by die poort na die majestueuse uKhahlamba-Drakensberg Wêrelderfenisgebied.

Thorn Tree Lodge het ruim, luukse kamers wat 'n hartlike welkom aan gaste bied. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv. Die lodge is geleë in 'n inheemse omgewing en sodoende sal gaste se dag met voëlgesang being.

Ontbyt, gepakte middagetes en aandetes is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele koste. Aandetes moet daagliks voor 09:00 bespreek word en is nie op Vrydae, Saterdae, Sondae of openbare vakansiedae beskikbaar nie. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar op versoek. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die lodge het 1 groot konferensiekamer vir 20 afgevaardigdes, 1 kleiner konferensiekamer vir 13 afgevaardigdes en 'n vergaderingkamer vir 6 mense.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Thorn Tree Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 350 R1 080 per nag (vir 2 mense)

Kry 20% af. Geldig vanaf 1 Des 2019 tot 31 Jan 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za