Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thorn Tree Lodge and Conference Centre

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Murray Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 17 resensies vir Thorn Tree Lodge and Conference Centre
Netheid
4.1/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Loraine B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine B
Besigheidsreis

Waarde vir geld. Netjiese verblyf.

Ons het slegs oornag. De luxe kamer was gerieflik groot. Als was silwerskoon. Yskas was 'n groot bonus. Badkamer met 'n bad en stort was gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles P
Saam met vriende

Dit was heerlik.

Baie lekker gewees en die weer het mooi saam gespeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lehlohonolov M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehlohonolov M

Satisfactory and reasonable treatment.

It was satisfactory.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bryan D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bryan D

As above.

Clean, quiet, comfortable and excellent value for money. Exceeded my expectations in every way.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thorn Tree Lodge and Conference Centre se terugvoer

Dear Bryan,

We are very pleased that you enjoyed your stay with us and hope to see you again soon.

Thorn Tree Lodge and Conference Centre
Wilma P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma P
Saam met vriende

Heerlik gebly, sal enige tyd aanbeveel.

Ons het die stilte baie geniet, netjiese kamers en mooi tuine. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S
Gesin met klein kinders

Uitstekende diens, skoon en baie veilig.

Baie netjies en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marvin B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marvin B
Gesin met tieners

Nice and convenient.

The stay was nice. The only thing that they must improve on is the wifi reception in the room. We had to stay outside to get reception and that is not really needed anymore in today's times.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

It was clean and tranquil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesego M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lesego M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We booked for 2 people, but the room amenities were catering for 1 person. E.g : tea station had 1 tea cup, 1 glass, everything was for one person. The heater in the room was not working, the remotes where not working. Check out time is 10:00, but the housekeeper comes to knock as early as 08:00.

See stars.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierrette G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Pierrette G
Gesin met klein kinders

Eenhede was nie gereed met aankoms, alhoewel ons na 15h00 daar aangekom het.

Ek was teleurgesteld aangesien ons 3 eenhede gehad het en ketels, lugreeling, yskaste het nie gewerk. Bedlampies sonder ligte (globes). TV's en lugreelings se remotes se batterye was pap. Daar was nie genoeg koppies en glase vir water in die kamers ons moes gevra het. Toe ons daar arriveer was dit asof hulle nie geweet het in watter eenhede ons moes ingaan. Ons was ook nie ingelig of daar WiFi is en wat die password is nie. Ek sal nie die lodge aanbeveel en sal ook nie weer daar oornag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thorn Tree Lodge and Conference Centre se terugvoer

Hi Pierrette.

Klink na 'n nagmerrie vir my. Ons vra onverskoning vir jou ervaring en waardeer jou terugvoering. Laat ons asseblief laat weet wie julle ingeboek het en aan wie julle die probleme geraporteer het.

Groete
Thorn tree span

Thorn Tree Lodge and Conference Centre
Hendrik P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik P
Besigheidsreis

Netjies en naby besigheids-areas.

Onthou asb. dat jy alles moet reël 'n dag vooruit anders sal jy geen ontbyt of aandetes kry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eileen B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen B
Gesin met tieners

Lovely stay and very attentive host.

We arrived quite late and the host, Johnny, was very attentive and assisted us. We had a lovely breakfast there on Sunday morning - thanks Johnny.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eileen B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen B
Gesin met tieners

Short trip to Pietermaritzburg for the Affies rugby game on Saturday.

It was a lovely place to stay and Johnny went out of his way to assist us. We had a scrumptious breakfast on Sunday morning before departing. Thanks Johnny, it was most enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Gerhard P
Enkelreisiger

Nie die moeite werd nie, behalwe as dit 'n krisis is.

Toe ek my kasdeure oopmaak om klere op te hang kry ek 2 leë drank bottels in die kas. Geen melk vir die koffie nie tot ek my eie melk gaan koop het. Koffie beskikbaar goedkoopste en geen tee nie. Vensters is vuil - miskien kan 'n verskoning van die bouery op 'n heelwat laer terras geleë gegee word daarvoor maar die werkskaffery is binne wooneenhede en is nie grondwerke nie. Nie eers poging aangewend om dit skoon te maak nie. Die prop an die binnekant van die muur is vuil - ou vuil! Die badkamer matjie is erg uitgerafel - gee slegte indruk. Die skakelaar van my bedlampie het 'n kortsluiting gehad en is Maandag aan Johnnie gerapporteer maar niks gedoen om te herstel nie - moes die heeltyd dit wikkel om te laat werk. Johnnie is vriendelik en behulpsaam maar nee dankie - ek sal nie weer daar bly as ek dit kan help nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Besigheidsreis

Lovely location and friendly staff, stunning view, lovely trees.

Great place, good location, easy to find. Highly recommend the lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thorn Tree Lodge and Conference Centre se terugvoer

Thank you Joe, so pleased you enjoyed all the trees in our garden and thank you for the review.
Regards,
Sally

Thorn Tree Lodge and Conference Centre
Vanaf
R855
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R855
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R855
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adams-weg 39, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAowbjaANTYQOW4CEBDOlYkMFeyDiwcQDNIRz9tXqpvD50b20FqP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R855 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 39 Adams Road Hayfields 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.616987355166 30.416049203705
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem