Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thornton Gap Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Tetyana Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 55

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Thornton Gap Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
5.0/5
Cherene C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Cherene C
Gesin met klein kinders

Pragtige gastehuis.

Die area waar die gastehuis geleë is, is baie dodgy vir iemand wat nie van die stad af kom nie. Maar ons het presies gekry wat ons gevra het. Slaapplek naby aan FNB stadion en skoon en smaakvol. Daar is 4 kamers wat soos 'n huis uitgelê is. Sal nie aanbeveel as ander vreemde mense ook gemeenskaplike areas moet deel nie. Maar vir groot gesinne is dit perfek. Die area lyk baie verwaarloos waar dit geleë is, maar sodra jy by die hek ingaan, is dit pragtig! Faith is baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anri K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anri K
Saam met vriende

Baie naby aan FNB stadion. Pragtige gastehuis. Ons het baie lekker gekuier.

Versteekte juweel. Pragtig en gerieflik. Ideale plek vir 'n groep wat FNB stadion besoek. Voel soos jou eie huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Auguste S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Auguste S
Gesin met klein kinders

Wonderlike, gemaklike en pragtige gastehuis met vriendelike en behulpsame diens.

Thornton Gap Gastehuis het ons akkommodeer met pragtige en netjiese kamers. Hulle het ook die ekstra myl gegaan en vir ons 'n kot in ons kamer gesit vir ons baba. Ons het heerlike ontbyt gehad met vriendelike en behulpsame diens. Hulle het presies vir ons gegee as ons gevra of versoek het en asook ekstra moeite in gesit. Ons is baie tevrede en sien Thornton Gap Gastehuis as ons pit-stop in Johannesburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thornton Gap Guesthouse se terugvoer

Thank you Auguste, for your review. We truly hope to be checking you again soon.

Thornton Gap Guesthouse
Danel D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel D
Gesin met klein kinders

Real hidden gem!

Only 10 minutes away from a venue we were attending all weekend. We chose the guesthouse as it had a bath for our little one. The entrance was, to be honest, a bit dodgy and tricky to say the least, but what a lovely surprise as soon as we entered, it has been our most comfortable stay by far (and we travel every weekend). What a lovely place with such lovely people. The breakfast enough for an army! We really had a lovely stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

A regte versteekte juweel!

Slegs 10 minute van 'n lokaal was ons elke naweek bygewoon. Ons het die gastehuis as 'n bad vir ons kleintjie gekies. Die ingang was eerlik, 'n bietjie dodgy en lastig om die minste te sê, maar wat 'n pragtige verrassing sodra ons ingeskryf het, was verreweg ons mees gemaklike verblyf (en ons reis elke naweek). Wat 'n pragtige plek met sulke lieflike mense. Die ontbyt is genoeg vir 'n leër! Ons het regtig 'n heerlike verblyf gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thornton Gap Guesthouse se terugvoer

Thank you Danel, for your review. As we say: "We are a hidden gem!" Hope to see you again.

Thornton Gap Guesthouse
Michelle Z - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Ek is mal oor die dekor asook die kamers. Dit skep 'n rustige atmosfeer. Die "driveway" is effens moeilik vir groterige voertuie, maar ek sukkel eerder elke keer as om by 'n ander gastehuis te gaan slaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thornton Gap Guesthouse se terugvoer

Hi Michelle
Thank you for your review. It is good to know that the driveway does not put you off, I think of it as a challenge. It was wonderful to have you both here, and we really hope to see you again soon.

Thornton Gap Guesthouse
Vanaf R1 215
R1 215 R1 094
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 215
R1 215 R1 094
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 215
R1 215 R1 094
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thornton-weg 23, Westdene, Johannesburg, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiMDk2YzVlLTJjZDgtNDFlNC1hMjk3LWFkMzA2N2VjOWI2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 215 nouVanaf R1 094 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 23 Thornton Road Westdene 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.178231 27.987316
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem