Vereeniging Akkommodasie by Three Amigos Guesthouse | LekkeSlaap
+20

Three Amigos Guesthouse

8 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geumstraat 21, Arcon-park, Vereeniging , 1939, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Three Amigos Guesthouse is in Vereeniging geleë en bied verblyf vir families wat die Vaaldriehoek besoek, of kontrakteurs wat daar werk.

Die gastehuis bied verblyf in 4 eenhede, wat almal met enkelbeddens ingerig is. Beddegoed word voorsien vir gaste se gerief. Handdoeke is op versoek beskikbaar. Elke eenheid het 'n TV met OpenView en WiFi is beskikbaar. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Let asb. daarop dat rook in die eenhede verbode is.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Vir langtermynverblyf, word die eenhede weekliks skoongemaak en word skoon beddegoed voorsien.

Three Amigos Guesthouse is slegs 1 km van die Checkers-winkelsentrum, 1,8 km van Kaponong Hospitaal, 5 km van die Mediclinic, en 6,5 km van Midvaal Hospitaal af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Three Amigos Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Geumstraat 21, Arcon-park, Vereeniging , 1939, Gauteng
  • Gaste dink Three Amigos Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vereeniging Gauteng
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geumstraat 21, Arcon-park, Vereeniging , 1939, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkMThkYzYwLWFlMTgtNDk2Mi05YTk5LTAwZThkNzkxMjQ2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 21 Geum Street Arcon Park 1939 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.63334 27.93951
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za