Three Arches Guest House
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 8 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Gerald V - Oct 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Gerald V
Enkelreisiger
Heerlike verblyf in 'n rustige omgewing.
Ek het heerlik gebly, baie dankie. Stil omgewing met maklike roetes na en van hoofroetes.
Thys S - Jan 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Thys S
Saam met vriende
Fantasties en uit die boonste rakke.
Die besprekingsreëlings deur LekkeSlaap was uit die boonste rakke. Ek het gereelde kennisgewings regdeur die bespreking- en betalingproses gekry. Die gastehuis self het my verwagtinge ver oortref. Die kamer en geriewe was uitstekend. Toegang tot die gastehuis was maklik en vinnig van die hoofpad af en dit het my net 20 minute geneem die volgende oggend om tot by die lughawe te kom. Ek het absoluut geen klagtes nie en sal nie net Three Arches Guest House aan enigeen aanbeveel nie, maar sal self ook weer daar bly.
Fabulous and wonderful.
The booking arrangements via LekkeSlaap was topnotch. I received regular updates throughout the booking and payment process. The guesthouse it self exceeded my expectations. The room and accompanying facilities were excellent. Access to guest house was quick and easy from the main road and it only took me 20 minutes the next morning to get to the airport. I have absolutely no complaints and will not only refer Three Arches Guest House to anybody but will also stay there again.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Betsie C - Oct 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Betsie C
Saam met eggenoot/lewensmaat
Netjiese, skoon verblyf met ruim kamers.
Die diens was vriendelik. En die ontbyt goed. LekkeSlaap se diens is uitstekend en voldoen in enigeen se behoeftes. Ons sal beslis in die toekoms weer van julle gebruik maak en LekkeSlaap sal hoog deur ons aanbeveel word. Dankie vir goeie, flinke diens en verblyf wat sakpas was in alle opsigte!
Anthony B - Feb 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Anthony B
Saam met eggenoot/lewensmaat
All staff very friendly and helpful - nothing was too much trouble.
Shirley and Melanie made our stay enjoyable.
Roger B - Oct 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Roger B
Enkelreisiger
What a beautiful, peaceful, friendly comfy place
The place is awesome! People are helpful, staff very kind, in a friendly area. Comfortable with peaceful surroundings. Three Arches is a place of excellent quality. The friendliness and helpfulness from the owner and staff is just out of this world! A second home almost. The place is amazing, and the people are so kind.
Melize V - Oct 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Melize V
Besigheidsreis
Waarde vir geld - vriendelike diens.
Gastehuis was skoon en netjies. Kamer en badkamer was lekker ruim en skoon. Kombuisgeriewe beskikbaar om self koffie en tee te maak. Vriendelike diens.
Cornell G - Jan 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Cornell G
Saam met eggenoot/lewensmaat
Three Arches Guest House is a nice, friendly and warm place to stay.
Our stay was great especially the assistance we got from the lady (sorry, but I cant remember her name) who welcomed us and made us feel at home. She is a very friendly person and went out of her way to make us feel at home. I will stay here anytime! The only negative of the guesthouse is the limited channels on the DStv.
Mel B - Jul 2011
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Mel B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Good old fashioned hospitality
Good old fashioned hospitality
Gaste wat na Three Arches Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |