Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Feathers Cottages

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oliphantskop-rylaan 16, Oliphantskop Natuurreservaat, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Three Feathers Cottages is in die Oliphantskop Privaat Natuurreservaat in Langebaan, 'n strandmeerdorp aan die Kaapse Weskus geleë. Langebaan is net 'n uur se ry van Kaapstad af en dit is die ideale bestemming vir gaste wat die Weskus en die magdom besienswaardighede in die omgewing wil verken.

Verblyf is beskikbaar in 3 selfsorgkothuise en 2 selfsorg-eenhede wat elk slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders bied. Elke kothuis beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en - leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en elke badkamer badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n slaapbank in elke leefarea.

Die eenhede se kombuise is elk toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is sitplek vir 4 gaste in die eetareas en die sitareas het elk 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word ook voorsien. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die perseel het 'n uitsig oor die Equestrian Estate Long Acres en die noordelike kant van Saldanha. Die verblyf het 'n ontspanne, plattelandse atmosfeer met voëls, perde en oop ruimtes vir voetslaan, stap en fietsry. Die gasheer en gasvrou, Leonard en Babeta, kom albei van die Weskus af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 50 resensies vir Three Feathers Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Oliphantskop-rylaan 16, Oliphantskop Natuurreservaat, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Three Feathers Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oliphantskop-rylaan 16, Oliphantskop Natuurreservaat, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcF4ZO4vBfVHvWBfehD6VjHklrjl8VYU7WZF9WUGCf50YRNdsaI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 16 Oliphantskop Drive Oliphantskop Nature Reserve 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.05618 18.060844