LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Three Oaks B&B | LekkeSlaap
+26

Three Oaks B&B

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 13 resensies vir Three Oaks B&B
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Pierre B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker in veilige area.

Veilig, netjies, skoon en baie rustig. Alles wat mens nodig het.

Danelle S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd lekker.

Ons het lekker gebly en ontvang altyd vriendelike diens. Kry ook die oggend ‘n baie lekker ontbyt.

Rudolph S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph S
Besigheidsreis

Lekker gebly. Kos en verblyf is goed. Eienaar baie vriendelik en groot ontbyt.

Sien sterre.

Steve S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve S
Besigheidsreis

Baie lekker en ontspannend.

Lekker plek om te bly, goed geleë, goeie diens en goeie kos wat goed geprys is.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice and relaxing.

Nice place to stay, well positioned, great service and good food and well priced.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Chris D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Enkelreisiger

Puik, gasvrye akkommodasie.

Hierdie gastehuis, geleë in 'n netjies gerestoureerde, historiese gebou, bied smaakvolle verblyf. Uitstekende, persoonlike diens het die verblyfervaring onderstreep. 'n Omvattende ontbyt was die kroon op 'n baie aangename verblyf.

Cormarie L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cormarie L
Besigheidsreis

Aangenaam en baie vriendelik.

Mooi, netjies, aangenaam en vriendelik.

Emmarentia P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmarentia P
Enkelreisiger

Baie goed.

Puik, kan dit aanbeveel vir enige iemand.

Karen S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Besigheidsreis

The level of hospitality at this place was excellent.

I stayed over on 2 occasions. The service and hospitality by the owners was excellent, the food offered for breakfast and supper surpassed my expectations. My request for a heater in the bedroom after my first visit did not fall on deaf ears, this made a huge difference to my second stay over. I highly recommend this place for value for money and give 2 thumbs up to Vanessa, she cooks the best meals in Caledon.

Karen S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen S
Besigheidsreis

The breakfast and dinner was exceptional, I was impressed.

The rooms were clean and comfortable. The hosts were friendly and catered to my needs, however, the rooms were cold and there were no electric blankets on the beds. I slept warm and wrapped myself in the luxurious throw on the bed. A heater in the room will make the room more pleasant as it is very cold as the sunsets. The food was exceptional, the owners really went the extra mile, I will go back again. The establishment is conveniently situated in the middle of the town and close the banks and smaller shops to browse around. I enjoyed my stay.

Three Oaks B&B's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Weens veiligheidsredes hou ons nie warm komberse of verwarmers in die kamers aan nie. Ons hou duursame komberse aan wat hopelik die koue sal weghou. En ekstra komberse sal voorsien word op aanvraag. Ons kan egter blaasverwarmers oorweeg wat veiliger is vir die koue aande wat gaan kom, hopelik saam met baie reën!

Three Oaks B&B
Chantelle M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle M
Saam met vriende

Was baie lekker en netjies.

Als was in goeie toestand en netjies. Sal beslis weer gaan.

Three Oaks B&B's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons sal julle graag weer verwelkom.

Three Oaks B&B
Marle B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marle B
Gesin met klein kinders

Glad nie wat geadverteer word nie.

Ons het nie die kamers gekry wat ons bespreek het nie, daar was nie 'n kombuis en sitkamer area tot ons beskikking nie en gaste word nie behoorlik verwelkom nie. Die beddens was netjies opgemaak, maar die melk in die kamers vir koffie was oud.

Hester H - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename verblyf keuse.

Ons het die naweek baie geniet, die verblyf was baie goed. Ons het geen klagtes nie en sal Three Oaks definitief aanbeveel.

Jacques D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jacques D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamers is netjies en gerieflik, maar in geheel is R500pppn te veel vir wat jy kry. Ontbyt kan beter.

Sien sterre.

was R950
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
was R950
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
was R950
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriaweg 9, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwNmExOTQzLWIyMmItNGI5Mi1hZjQ0LTc5ZWU1MzhiOTQyZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R950, nou Vanaf R760  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 9 Victoria Way Caledon 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-21:00 10:00 -34.231245929696 19.427294880152
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!