Three Olives Guesthouse
Beskrywing
Three Olives Guesthouse bied B&B-verblyf in Eldoraigne, 'n voorstad van Centurion.
Verblyf by Three Olives Guesthouse bestaan uit 5 kamers wat individueel versier is. Hierdie kamers het elk 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook gratis WiFi, lugversorging, 'n slim-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en ander luukse geriewe in elke kamer.
'n Kontinentale ontbyt word daagliks in die eetarea bedien. Braaipakke is te koop indien gaste die braaigeriewe wil gebruik. Die gastehuis het ook 'n gesellige sitarea, 'n netjiese tuin, wasgoeddienste en veilige parkeerplek op die perseel.
Pendeldienste na en vanaf Gautreinstasies kan gereël word. Three Olives Guesthouse is naby die Eldoraigne Village Winkelsentrum, Zwartkop Country Club en ander besienswaardighede binne 'n 5 km-radius.
Kenmerke
- Afrikaans
- Braaiplek
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Internet
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Three Olives Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |