LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Three on Concept | LekkeSlaap
+1

Three on Concept

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Concept-straat 3, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Three on Concept is in die Langebaan Country Club geleë. Langebaan is net 'n uur se ry vanaf Kaapstad en is die ideale basis vanwaar jy die Weskus en al die uitstekende besienswaardighede in die area kan verken.

Dié selfsorgeenheid het 2 slaapkamers met 1 dubbelbed. Die eenheid het sy eie privaat ingang. Daar is 'n stort en toilet in die badkamer. Daar is basiese benodigdhede vir 2 gaste soos 'n ketel, yskassie en 'n braaipan.

Die eenheid is loopafstand van die strand, restaurante en die Spar. Daar is ook 'n lieflike wandelpad deur 'n parkarea.

Die eenheid is veral geskik vir fietsryers en daar is plek in die motorhuis vir fietse.

Slaapplek

’n Bespreking by Three on Concept sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Concept-straat 3, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Concept-straat 3, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIWfpt0B8IyEnVC1II6L9sH0XaLDa40UUBYGIvGioqnMPD9RqHU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (plek vir 2) 3 Concept Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-17:00 12:00 -33.08789 18.04022
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!