Three on Concept

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Three on Concept is in die Langebaan Country Club geleë. Langebaan is net 'n uur se ry vanaf Kaapstad en is die ideale basis waarvandaan jy die Weskus en al die uitstekende besienswaardighede in die area kan verken.

Dié selfsorghuis beskik oor 3 slaapkamers en daar is slaapplek vir 6 volwassenes. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die dubbelbed kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers deel 'n badkamer.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. 'n Skoonmaakdiens kom elke vyfde dag van jou verblyf en is by die tarief ingesluit.

Die huis het 'n onderdakbraai-area. Parkeerplek is vir 2 voertuie agter 'n sekuriteitshek beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Three on Concept sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Three On Concept gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za