Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Rivers Lodge

Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Webmaster Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 37 resensies vir Three Rivers Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Esmeralda E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmeralda E

Verskriklik mooi en gesellig!

Three River Lodge is 'n verskriklike mooi blyplek vir of oornag of 'n romantiese wegbreek! Skoon, netjies en die diens is finominaal met 'n restaurant op die perseel, maar ook 'n winkelsentrum om die draai!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Rivers Lodge se terugvoer

Goeie dag Esmeralda. Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te gee en u ervaring by ons lodge te deel. U terugvoer word hoogs waardeer en ons is baie bly dat u dit geniet het by Three Rivers Lodge. Ons streef altyd daarna om vir ons gaste die beste moontlike ervaring te kan gee. Ons sien daarna uit om in die toekoms, u weer by ons te kan verwelkom. Vriendelike groete, Engela Pretorius, Ontvangsbestuurder.

Three Rivers Lodge
Reuben H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reuben H

Baie netjies.

Kamers en restaurant baie mooi en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus F
Enkelreisiger

Peaceful and beautiful location.

The room was a good size and well equipped. The grounds are beautiful, perfect for a wedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow!

Sal definitief weer daar gaan bly, baie mooi, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shahid M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shahid M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Diens was uitstekend. Vriendelike en behulpsame personeel. Fasiliteite is eersteklas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie K

Baie netjies en grieflik.

My dogter en ek het baie veilig en gemaklik gevoel tydens ons verblyf. Als was skoon en netjies en die restaurant se kos is heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Rivers Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer, ons gaste se terugvoer is altyd vir ons van uiterste belang. Ons hoop om julle sommer gou weer by ons te kan verwelkom.

Three Rivers Lodge
Sonja M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M
Saam met eggenoot / lewensmaat

5 Star treatment and accommodation.

Friendly staff. Very clean. Fantastic food. Good service. Wonderful atmosphere. We will use your facility again and can highly recommend 3 River Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geraldine R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine R
Enkelreisiger

Clean and convenient accommodation with friendly service.

My stay at Three Rivers Lodge was perfect for the occasion (Vaal Marathon). Service was friendly and accommodating, and the room was convenient and clean.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon en gerieflike verblyf met vriendelike diens.

My verblyf in Three Rivers Lodge was perfek vir die geleentheid (Vaal Marathon). Diens was vriendelik en tegemoetkomend, en die kamer was gerieflik en skoon.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tsepang T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tsepang T
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation and food were great.

Three Rivers Lodge was fantastic. Friendly employees, great ambience and superb restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa C
Enkelreisiger

Gemaklike kamers, skoon en gerieflik geleë.

Netjies, skoon en gerieflike kamer. Naby aan winkels. Uitstekende en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisamarie B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lisamarie B
Saam met vriende

Ontspannend.

Aircon het nie gewerk nie. Stortdeur was uitgehaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anne D
Saam met vriende

Shortage of towels and not disabled friendly, downstairs room made it very awkward for me.

I think the venue and the food for the wedding were excellent. The only problem was the accommodation, as it was not disabled friendly and I had to have two people to help me to get into my room and depart again - the steps were too high and the walkway too narrow.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Tekort aan handdoeke, en die nie geskik vir gestremde gaste nie. Die onderste kamer het dit baie ongemaklik vir my gemaak.

Ek dink die venue en kos vir die troue was uitstekend. Die enigste probleem was die verblyf, aangesien dit nie geskik was vir gestremde gaste nie en ek 2 mense moes kry om my tot in die kamer en weer uit te help met vertrek - die trappe was te steil en die paadjie te nou.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel S
Besigheidsreis

A very comfortable stay.

The Three Rivers Lodge and Villa Anna Sophia was very comfortable. The reception and dining room staff were all very friendly and the service was professional. I would recommend the lodge to anyone visiting the Vereeniging area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cawood K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cawood K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n ervaring!

In Vereeniging die plek om te bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marike U - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike U
Besigheidsreis

Goeie diens en heerlike kos.

Vriendelike en hulpvaardige diens, pragtige kamers en gronde met heerlike etes beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen probleem.

Goeie diens, geen probleme, alles het vinnig en vlot verloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stukkie hemel op aarde.

'n Klein oase weg van die geraas en gejaag van die lewe. Met diens en gasvryheid uit die boonste rakke. Ongelooflike etes en spyseniering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money with an awesome restaurant.

We were pleasantly surprised with the exclusive quality and the amazing restaurant on the premises.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie waarde vir geld met 'n awesome restaurante.

Ons was aangenaam verras met die eksklusiewe gehalte en amazing restaurant op die perseel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Effektief.

Kamers duur vir wat jy kry. Diens maak op daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christilee V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christilee V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Dit was wonderlik. Hul kliëntediens is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kotze V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotze V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik fasiliteit!

Baie netjiese Lodge met puik fasiliteite en diens. Ek sal Villa Anna Sophia enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johrene D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johrene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer het uitgeleef gevoel.

Foto's bietjie misleidend. Ja, al die fasiliteite soos TV, haardroër, yskas, maar nie skoon gevoel nie en op die einde wil mens lekker skoon slaap. Kon glad nie slaap nie aangesien gaste langsaan vreeslik lawaai het tot 04:00 die oggend. Geklink soos 'n kuierplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Andries V
Gesin met klein kinders

Bed not up to standard.

The double bed in no.2 was terrible! Eventually at 03:00 we put the mattress on the floor to be able to get some sleep! We expected either a queen or king sized bed of good quality in a 4 star establishment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizna B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, gemaklik en skoon.

Slegs een nag oorgebly maar dit was gerieflik en skoon. Die ontvangspersoneel was vriendelik, hulpvaardig en goed georganiseerd. Slegs 1 negatiewe puntjie: die sekuriteit met aankoms was baie onvriendelik omdat ek nie kon onthou wanneer die bespreking gemaak is nie en het my toegesnou "You think you are more clever than what you are". Behalwe daarvoor was dit uit die boonste rakke en sal ek beslis weer by Three Rivers Lodge oorbly indien ek in Vereniging moet oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Rivers Lodge se terugvoer

Beste Elizna

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons stel ons gaste se terugvoer hoog op prys. Ons vra om verskoning vir ons sekuriteit se onvanpaste opmerking en verseker jou dat dit aangespreek sal word. Ons hoop om jou weer te onthaal en sien uit na jou terugkeer. Vriendelike groete, Three Rivers Lodge Bestuur.

Three Rivers Lodge
Liezel V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik!

Baie dankie aan die wonderlike personeel van Three Rivers Lodge & Villa Anna Sophia. Ons het so lekker by julle oorgeslaap en die ontbyt was heerlik! Ons het verloof geraak by julle en sal julle venue nooit vergeet nie. Nogmaals dankie vir 'n heerlike tyd. Sal beslis vir ons herdenking weer by julle 'n draai kom maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Rivers Lodge se terugvoer

Beste Liezel,

Baie dankie vir die pragtige terugvoer en baie geluk met jul verlowing. Ons is saam julle opgewonde oor jul toekoms saam en wens julle net alles wat mooi en geseënd is toe. Hoop om julle op jul herdenking te sien.

Groete,
Three Rivers Lodge - bestuur

Three Rivers Lodge
Tharina H - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tharina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een aand was definitief nie genoeg nie. Gerieflike verblyf en heerlike kos.

Uitstekend. Die diens, ligging en hulle restaurant. Indien ons ooit weer in daardie rigting gaan sal ons sonder enige twyfel weer hier oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Rivers Lodge se terugvoer

Beste Tharina,

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, ons dra dit hoog op prys. Kom loer gerus enige tyd weer in vir 'n gratis koppie koffie.

Groete,
Three Rivers Lodge - bestuur

Three Rivers Lodge
Johan E - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan E
Gesin met klein kinders

Some maintenance issues neclected.

The attention to detail was missing, we were 3 in the room, and they only provided towels for two!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina T - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rooms were clean, reception was helpful and friendly.

Breakfast and the waiters there are fantastic!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans V
Gesin met tieners

'n Ongelooflike ervaring.

Dit gebeur min dat mens afkom op 'n villa waar alles net van die beste is: die vakmanskap, die restaurant en die bybehore! Ek sal dit te alle tye aanbeveel en ondersteun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chante D - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chante D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as net 'n "lekkeslapie"!

Three Rivers Lodge is netjies en luuks. Anna's Kitchen, die restaurant op die terrein, is die absolute bederf wat die verblyf die moeite werd maak. Die restaurant se diens is flink, die gehalte en samestelling van geregte is uitsonderlik, en die atmosfeer swierig, dog nederig. Ontbyt by Anna's Kitchen (ingesluit by die verblyf) is 'n geleentheid om na uit te sien. Van (tuisgebakte!) witsjokolade-en-bosbessie brioche tot veerligte croissants, 'n kaas en vrugte verskeidenheid en warm ontbyte, word daar beslis voorsien vir elke voorkeur en en aptyt. Klem op "alles tuisgemaak"! Ons is beslis binnekort weer daar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda P - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en rustig.

Was daar vir 'n troue en verblyf. Die personeel is baie vriendelik en die kos was puik. Netjies en skoon. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Sal hulle enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene T - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene T

'n Lekker bederf so in die begin van die jaar!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana B - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Goeie diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda B - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie mooi!

Dit was baie mooi en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith V - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjiese eenhede en baie vriendelike personeel.

Baie vriendelike personeel. Baie skoon. 'n Pragtige, lekker restaurant want top etes bedien teen 'n baie goeie prys. Ek beveel die plek aan vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 005
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 005
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 005
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 92 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golf-weg 52, Drieriviere, Vereeniging, 1939, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArVFR2LFsROORzKuhmCbPafpK9UHjcrypUaDe4ChxEychvsQB9h?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 005 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 52 Golf Road Three Rivers 1939 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.663442866251 27.967200279236
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem