Wavecrest Akkommodasie by Three Ships | LekkeSlaap
+30

Three Ships

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wonderboomsingel 30, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Three Ships bied gehalteverblyf in 'n selfsorgwoonstel wat gerieflik gemeubileer is en slaapplek vir 6 gaste het. Die woonstel bied ook 'n pragtige see-uitsig. Dit is perfek vir gesinvakansies of 'n groep vriende. Neem asb. kennis dat die eienaar op die perseel woon, maar bied ten volle privaatheid aan gaste.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n dubbelbed in die eerste kamer en die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n buitestort om af te spoel na 'n besoek aan die strand.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstofie, oondjie, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe, en gaste kan lekker in die lapa sitkamer ontspan.

Die eenheid het 'n stoep met 'n ingeboude braai-area en 'n lieflike see-uitsig. Onderdakparkeerplek is beskikbaar. Let asseblief daarop dat die huis via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir gaste met gestremdhede nie

Three Ships is net 1 km van die strand af en 2 km van Fountains Mall af. Jeffreysbaai spog met geleenthede vir branderplankry, valskermspring, sandplankry en bergfietsry, sowel as die African Dawn Wildlife Sanctuary, die Dolphin Beach-vermaaksentrum, verskeie museums en 'n hele rits restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Three Ships sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Three Ships
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Wonderboomsingel 30, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Three Ships het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wonderboomsingel 30, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0UqmJ0BPYibz3iTdBDGIWtw3MFk5ynWB4nOb8wygfpT0QZ7KOu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 30 Wonderboom Crescent Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-15:00 10:00 -34.016139981879 24.922932696924
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za