Kleinkrantz Akkommodasie by Three Ships Flat | LekkeSlaap
+25

Three Ships Flat

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fluweeljiestraat 4, Kleinkrantz, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Three Ships Flat is in Kleinkrantz in Wildernis. Die eiendom is slegs 350 m van die strand af.

Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die slaapkamers is almal op die eerste verdieping.

Die onderste verdieping bied 'n oopplan-sitkamer, -kroeg en -eetarea met 'n ongeboude braai. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei en breekware. Die huis het ook 'n alarmstelsel en daar is parkeerplek op die perseel. Die tuintjie beskik oor braaigeriewe.

Die N2 is maklik bereikbaar en Wildernis is slegs 8 km weg. Doendinge in die omgewing sluit wandel op die strand, hang gliding vanaf die sandduine, en visvang in.

Slaapplek

’n Bespreking by Three Ships Flat sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Three Ships Flat
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Fluweeljiestraat 4, Kleinkrantz, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Three Ships Flat het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fluweeljiestraat 4, Kleinkrantz, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmfqsF70MDUT7EEpgoytSLKE21eRcJC9gx8OzAnKHQDVHuiHQMc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 4 Fluweeljie Street Kleinkrantz 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 09:00-21:00 10:00 -34.004228886013 22.659706428245
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za