Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Willows

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Melody Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 57 resensies vir Three Willows
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5
Marianne N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marianne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, comfortable.

Very pleasant, comfortable bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fernel A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fernel A

Very good weekend stay.

Our stay was pleasant. The facilities were good, and the property owners were accommodating. The two units worked well for two families.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanette J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johanette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eigendom is bietjie afgeleef.

Dit was goed genoeg en beslis vir die prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brendon P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Brendon P
Enkelreisiger

Greyton is amazing. Lots of activities for the active and rest for the not.

Pretty well located and convenient. If you are coming to spend loads of time outdoors, this is the place for you. Nothing special. Great communication from the host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tim H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tim H
Saam met vriende

Great place and fantastic service from the hosts!

Excellent stay, great hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa A

Cosy, comfy and beautiful views of mountains.

We had a lovely stay. All our needs were met.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne L
Enkelreisiger

Rustig, ontspannend, helend.

Die ongerepte uitsig op die asemrowende mooi berge, kabbelende waterstrome in leivore en oggendstilte het my verbly en vrede gegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Willows se terugvoer

Hi Jeanne

We so enjoyed having you stay at Three Willows and are so pleased that you enjoyed it so much.
We hope that you will visit again soon.

All of the best.

Kind regards

Melody

Three Willows
Jpa Glass Systems (pty) Ltd S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jpa Glass Systems (pty) Ltd S
Besigheidsreis

Quick but memorable.

Beautiful sights, close to everything, hospitable and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B
Enkelreisiger

Ek is baie vriendelik ontvang en het regtig lekker gebly daar.

Ek het beslis waarde vir my geld hier gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew M
Gesin met tieners

Nice and cozy.

We had a nice stay even with the light rain.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shamilla R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shamilla R
Gesin met tieners

Short and sweet.

The grounds are neatly kept and the facilities were clean. It was very hot and with loadshedding, not that it could be helped by the hostess. The pool was clean and helped with the heat. Wasn't close enough to town but it was okay for the one-night stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glenda C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda C
Saam met vriende

Very comfortable stay.

Very comfortable stay in a beautiful setting with friendly hosts. Would stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Willows se terugvoer

Hi Glenda
So glad that you enjoyed your stay.
Thanks for being a great guest.
Do come again.
Regards
Melody

Three Willows
Malinda V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustige atmosfeer.

Vriendelike, behulpsame gasvrou, maar stukkende beddegoed doen afbreuk aan die mooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Max V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Max V

Lovely stay.

Stayed here for 2 nights for the Greyton trail marathon. The accommodation was cosy and within walking distance from the main road with restaurants and galleries.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin R
Enkelreisiger

Pleasant surroundings.

TV reception a major problem eventually sorted out by giving access to inter-leading unit. Host gave internet access although this is not advertised as available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sam G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam G
Gesin met klein kinders

We had a short but good stay. Everything we needed was catered for.

We had a short but good stay. Melody has fantastic staff working for her. We had a few special needs during our stay and nothing was too much trouble for them. They went over and above to help us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Willows se terugvoer

Thank you Sam. It was wonderful having you people as guests.
Hope to see you again soon.

Three Willows
Teresa N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Teresa N
Saam met vriende

The place is tired and run down.

The location is perfect. Garden beautiful. Accommodation is tired and needs TLC. Not clean, no glasses. Not suitable for holiday accommodation. Not what you see on the site.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karel V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel V

Dit was aangenaam.

Die kamer is myns insiens 'n bietjie te klein vir drie volwasse persone - dit laat nie veel privaatheid toe nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denicia K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Denicia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigheid, veiligheid en omgewing was goed vir die siel.

Die diens was puik, Salome het ons hartlik verwelkom, ons het die gastehuis maklik gevind en soos alreeds genoem was die boomryke omgewing die beste vir ons wegbreek. Ten opsigte van die verblyf kan die eienaar bietjie meer moeite doen met die beddegoed, dit was nie van die beste gehalte nie en ek moes 'n stewiger kussing versoek aangesien al die kussings pap was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania I - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Tania I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not great.

Although it was communicated to me that we were not staying in the place as advertised, but rather in one of the personally used units, the unit in my opinion should not have been offered as accommodation. Definitely did not meet my requirements in terms of what I expect when staying in a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Willows se terugvoer

Hi Tania
I'm so sorry that you had a problem with your stay at Three Willows.
I will follow up with you privately in order to establish how we can improve the situation in that unit.
All of the best.
Kind regards
Melody

Three Willows
Carlo L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat, safe, friendly.

Three Willows is located where it is quiet, peaceful away from all the noise it's very clean and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Willows se terugvoer

Thanks so much for your encouraging review.
We loved having you at Three Willows and hope to have you here again.

Three Willows
Juna V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Juna V

Three Willows is beslis nie vir ouer mense met daardie trappe nie. Dit is nogal 'n uitdaging met tasse en bagasie.

Ver ente gestap, fietse gehuur en gery in woud en op grondpaaie, heerlike eetplekke. Rustige pragtige natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janice O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janice O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Three Willows is een van die beste vakansie plekke wat ek al besoek het.

Die plek is so mooi, rustig en net die beste as jy wil ontsnap van die Kaap se gewoel en geraas. Die mense is ook baie vriendelik en laat mens tuis voel in hul dorp. Die eienaar het gereeld verneem hoe ons nog kuier en seker gemaak ons is gemaklik en veilig. Greyton is sowaar is mooi plek en baie netjies jy sien nie n papier rondle in die dorp nie. Ek sal enigeen aanraai om die dorp te gaan verken. Beslis waarde vir jou geld - lekker uiteetplekke en staproetes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Willows se terugvoer

Thanks for your review.
So pleased that you had such a lovely positive experience.
You are welcome back anytime.

Three Willows
Courtney P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Courtney P
Gesin met klein kinders

Perfectly adequate for a night's rest.

It is extremely quiet, which is a plus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol C
Saam met vriende

Rustig met baie vars lug en om die perde so in die straat te sien 'n belewenis.

Wat my beïndruk het is die gereelde patrollie van die polisie en neighbourhood watch. Ek sou net graag wou hê dat hulle 'n beter televisiepakket aanbied as net SABC en ETV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glenda L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A functional place to stay, but if you're after something a little more special, it doesn't tick all those boxes.

A good deal of thought that has gone into providing all the necessities for a comfortable stay, and we were appreciative of that, but somehow never quite felt at home.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Willows se terugvoer

Hi Glenda

Thanks for your honesty.

I'm sorry you guys didn't feel quite at home. If you could put your finger on it, we could try and improve it.

Thanks for the high rating and remarks otherwise.

Kind regards

Melody

Three Willows
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Rene P
Enkelreisiger

Plek kort aandag.

Plek het soveel potensiaal. Maar kort aandag, veral met beddegoed en linne.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minette E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale blyplek om Greyton se natuur skoon te besigtig en 'n skemerkelkie op die balkon te geniet.

Ons is hartlik verwelkom deur Salome by Three Willows. Ons kamer was baie netjies met 'n klein yskassie, ketel, seep, ens. Melody was baie behulpsaam en vriendelik op die telefoon. Ek sal Three Willows beslis aanbeveel. Die uitsig vanaf die balkon is asemrowend. Jy moet beslis 'n sundowner buite op die stoep geniet. Ek wil net noem, die trappe na die houthuisie is baie steil. Dit mag dalk moeilik wees vir ouer persone of iemand wat dalk sukkel om trappe te klim. Verder is alles perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tercia Swan S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Tercia Swan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointed.

The decor was poor, lamp shades missing, canisters for office tea and coffee station very poor, all pieces of furniture just squeeze. Felt like something we used to stay in in the 70's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Willows se terugvoer

Hi Derek,

Thank you for your review and sorry that you were disappointed.

If I put my prices up to what most of Greyton charges, then I could perhaps afford more modern furniture and appliances. However, we like to keep it to affordable and comfortable, for which we are well-known.

I hope that you find what you want next time you feel the need to stay in Greyton.

Kind regards,

Melody

Three Willows
Lauraine D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lauraine D

Gerieflik.

Die geriewe was soos verwag vir die prys. Hoewel nie so esteties bevredigend nie, was dit gerieflik en het die nodige voorsien. Ek het 'n een slaapkamer cottage verwag. Dit was egter 'n bachelors kamer met als in een. Dit raak soms baie steurend as mens 'n yskas hoor gedurende die nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie S
Enkelreisiger

Satisfactory.

Good, value for money accommodation for the one night I need it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie T - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie T
Gesin met tieners

Greyton is die ideale plek om totaal van alles te vergeet en weer 'jou batterye te herlaai'.

Ons is baie hartlik ontvang en het gou tuis gevoel. Dit is egter 'n baie steil trap om tot bo te kom en sal nie geskik vir ouer persone wees nie. Verder was daar nie braaigeriewe nie, die skottelgoed-opwasbak se prop het al die water weer laat uit loop. Bedlampie het ook 'n gloeilampie benodig. Ten spyte van alles het ons tog lekker gebly en sal graag weer Greyton wil besoek. DStv vir die kinders sou ook welkom gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Willows se terugvoer

Hi Marietjie,
Thanks so much for your review. We remember you well. Salomé thought you guys were great. :)

I'm really sorry that you were under the impression that there were no braai facilities. There's a built-in braai at the swimming pool, as well as a portable braai that guests use to braai in the garden. As far as I know, they are mentioned on TravelGround and Lekkeslaap, but I will ensure that they are clearly enough stated. Normally the guests ask if it's okay to braai and Salomé shows them where the braais are and ensures they have everything they need to have a lovely braai.

So sorry to hear about the plug. Thanks for bringing that to our attention. If we'd known at the time we would have immediately done something about it. We will investigate thoroughly.

Once more, our apologies and we do hope to see you again.

Kindest regards,
Melody

Three Willows
Hein D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein D
Saam met vriende

Alles wat 'n naweekgas nodig het.

Ons het baie lekker daar gebly en alles was piekfyn. Selfs die ander gaste was gaaf! Die gasvrou het vooraf per e-pos kontak gemaak en ook gebel terwyl ons op pad was. Sy het die WiFi password vinnig voorsien, ander goed soos toiletpapier, seep ens. was in voorraad en aangevul. Daar was selfs 'n tjoklit vir elke gas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Willows se terugvoer

Good day Hein,

Thank you so much for this lovely review. We are so glad that you enjoyed your stay at Three Willows. You guys were wonderful guests. Do visit again.

Kind regards
Melody

Three Willows
Sune H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sune H
Enkelreisiger

Eenvoudig, gemaklik, net wat benodig word vir 'n paar aande se verblyf. Ongelukkig is die kamer nie klankdig nie.

'n Gerieflike, mooi, cosy kamer met 'n bed en badkamer met stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n kombuishoekie met basiese geriewe. Perfek vir 'n paar aande se verblyf. Eenvoudig en gerieflik. Die diens is baie vriendelike en vinnig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Willows se terugvoer

Hi Sune

Baie dankie vir jou review. Ek is so bly dat jy die verblyf geniet het.
Ons probeer om iets oor die klank te doen.
Ons hoop dat ons jou weer sien.
Groete
Melody

Three Willows
Ankie W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ankie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf in Greyton.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Willows se terugvoer

Hi there Hennie,

So glad that your Three Willows experience was so good.

Please do visit again.

Kind regards,
Melody

Three Willows
Rosemary B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rosemary B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The apartment was very clean and tidy, with new sheets.

It was so peaceful waking up to the sound of birds outside the window. We could come and go as we pleased. Beautiful town!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Willows se terugvoer

Hi Rosemary,

I'm so glad that you enjoyed your stay at Three Willows. Yes, we love the birds too, especially the finches in the palm tree at the pool.

Do come again.

Kind regards,
Melody

Three Willows
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeannine D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jeannine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Swembad was nie so skoon nie. Verbly was gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Willows se terugvoer

Dear Jeannine,

Thank you for staying with us and for your review. You guys are such lovely people and we really enjoyed having you here at Three Willows. We're glad that you enjoyed your stay.

I'm so sorry about the swimming pool, however, the problem is related to the drought. We are doing what we can though and most people are enjoying using it just as it is. One of these days we will have it back to that "crystal clear" pool we usually have.

Kind regards,
Melody

Three Willows
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ladovica G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ladovica G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exactly what we needed!

Our stay was everything and more. The quietness and serene atmosphere, was completely amazing. The unit we stayed in was perfect for us. As a couple we wanted some "our" time before embarking on the holidays with kids and families. We really enjoyed the time away. The town itself is super friendly and helpful. This will be a definite revisit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Willows se terugvoer

Hi Ladovica

Thanks for your encouraging review. It was lovely having you guys here. Hope to see you again soon.

Have a wonderful holiday.

Melody

Three Willows
Anita D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D
Saam met vriende

Rustig.

Pragtige dorpie. Hou van die rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Willows se terugvoer

Hi Anita,

Thank you for your review. We're so glad that you guys had such a super time.

We hope you will visit again.

Kind regards,

Melody

Three Willows
Mu-arfia J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mu-arfia J
Gesin met tieners

Peaceful, tranquil and picturesque.

Clean and neat accommodation. Friendly and helpful staff. Very reasonably priced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Willows se terugvoer

Hi Mu-arfia,

Thank you for taking the time to give us a review. We are so pleased that you had such an enjoyable time. You were wonderful guests.

We hope you will visit us again soon.

Kind regards,

Melody

Three Willows
Sandra T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Sandra T
Saam met eggenoot / lewensmaat

"Very tired"

Wifi is non functional, TV did not work only the next day to be shown it has to be "banged" in order for it to work. Terribly difficult stairs to climb to access the room, made more difficult with soft rain and loose balustrade in places! Bedding and towels seriously in need of being replaced. Kitchen cutlery and crockery is all mixed and matched, looks like real scrap! Sound proofing of room shocking - we could hear every word spoken in the room next door. Side window by the room door has no blind or curtain so anyone walking past can look straight into the room. Only positives I have is the room was clean and the staff very friendly!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

"Baie moeg"

WiFi het nie gewerk nie, TV het nie gewerk nie, hulle het eers die volgende dag vir ons gewys ons moet dit "klap" voor dit werk. Baie moeilik om die trappe te klim om by die kamer uit te kom, nog moeiliker as gevolg van die ligte reën en los reling in plekke! Beddegoed en handdoeke moet dringend vervang word. Eetgerei en breekware is deurmekaar en nie in pare nie, lyk soos 'n scrapyard! Klankdigtheid power - ons kon elke woord in die kamer langsaan hoor. Kantvenster het nie 'n blinding of 'n gordyn nie so almal wat verbyloop kan reguit in die kamer inkyk. Die enigste positiewe punte was dat die kamer skoon was en die personeel vriendelik was.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Willows se terugvoer

Dear Patrick,

Thank you very much for your feedback. I am sorry to see that your stay was unhappy and uncomfortable. I will look into all these matters and see where we can improve the Three Willows experience for our guests.

Due to the poor signal in Greyton at times, I have already removed reference to the Wi-Fi from the listing, however, it is still available to those who want to use it.

Regarding your struggle with the railings, I'm sorry about that. I will check the railings, although I believe the rain played a big part in it.

All the best for your future stays in Greyton.

Three Willows
Patsy W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patsy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en ontspannend.

Geen klagtes! Het elke oomblik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Willows se terugvoer

Dear Patsy,

Thanks for your review, I'm so glad you had a great time. Do visit again!

Kind regards,
Melody

Three Willows
Johan K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Enkelreisiger

Briljant!

Netjies, skoon. Alhoewel ek net daar geslaap het was dit meer as waarde vir geld. Gaan beslis daar bly wanneer ek weer Greyton besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Willows se terugvoer

Hi Johan

Thanks for your encouraging review. It was wonderful having you as a guest and we hope that you will come again soon.

Kind regards

Melody

Three Willows
Shannon E - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shannon E
Enkelreisiger

Vir besigheid was dit bekostigbaar.

TV was normale kanale, maar vir besigheid is dit nie van belang, maar die WiFi was sleg tot geen sein, en dit was van baie belang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Willows se terugvoer

Hi Shannon

Sorry that the signal wasn't strong enough for you the night that you came.

If you come again, we will ensure that you are in either Ocean Breeze 2 or Country Garden where the signal is usually stronger.

Kind regards

Melody

Three Willows
Gerhard R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Was a lovely visit, however, the steps up to our apartment was tricky!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Willows se terugvoer

Dear Gerhard,

Thank you so much for your review. It was great having you. Sorry you found the stairs a little tricky. They are a little steep for some people but thank goodness there are rails on both sides.

Hope to see you guys again.

Kind regards,
Melody

Three Willows
Tiaan M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, netjies, en billik.

Baie billike verblyf, skoon en netjies met alles wat mens van 'n selfsorg-eenheid kan verwag. Greyton self is besonders, definitief die besoek werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Willows se terugvoer

Hi Tiaan,

Thanks so much for your lovely feedback. You were great guests, we look forward to you returning for another visit.

Kind regards,
Melody

Three Willows
Anandi G - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anandi G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die stortkop kan verseker vervang word en daar kort 'n tafeltjie en stoele op die balkon om by te sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelof J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelof J
Besigheidsreis

Goeie waarde vir geld.

Netjiese, veilige akkommodasie binne loopafstand van heerlike restaurante. Vriendelike diens en ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karlien N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien N
Saam met vriende

Gerieflike en vriendelike verblyf vir vriende en klein families wat Greyton besoek om die omgewing te verken en geniet.

Die kamers was gemaklik en gerieflik ingerig en baie skoon en netjies voorberei vir ons besoek. Dis in 'n heerlike stil en rustige deel van die dorpie weg van die hoofstraat. Uitstekende waarde vir geld vir klein families, eggenote of vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Willows se terugvoer

Good day Karlien,

Thank you for this review. It was wonderful having you guys staying here, you were great guests.

Please do come again.

Kind regards,
Melody

Three Willows
Liesl R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful pet friendly accommodation in Greyton.

My husband and I were looking to spend a night away in Greyton but most places required a minimum of 2 night stay, not so with Three Willows. They we're more than happy to accommodate us, dog included, for a night. We enjoyed our stay, especially appreciated the fact that it is far enough from the main road to ensure peace and quiet but close enough to stroll into town for supper. If you are looking for comfortable, mid range, pet friendly, peaceful accommodation then Three Willows is the place for you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Willows se terugvoer

Hi there Liesl,

It was wonderful having such perfect guests at Three Willows, including your lovely dog. Please do return again.

Kind regards,
Melody

Three Willows
Uys V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Uys V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon maar ongelukkig was die algemene indruk nie te goed nie.

Die erf is nie so netjies nie en die kamer het heel naweek na sigaretrook gestink. Die sogenaamde kristal helder swembad het blare en 'n handdoek in gehad. Die kamer het nie baie privaatheid nie aangesien elke woord gehoor kan word van die persoon wat langs jou bly. Die meubels, beddegoed ens. was oud en kry die gevoel van tweedehands maar alles was darem mooi skoon en netjies binne die huis. Die selfsorg eenheid het nie potte en panne of sout gehad nie en die koffie, tee en suiker was sommer in plastiekbakkies gesit. Daar is nie 'n veilige omheining nie net 'n gewone sifdraad, parkering was ook 'n probleem aangesien daar net 2 parkerings was maar daar is 3 gaste kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Willows se terugvoer

Thank you very much for your review; however, I am so pleased that TravelGround/Lekkeslaap gives one an opportunity to reply. I was most disappointed when I read this. I will put in point form below my answers to your concerns.

1. Firstly, let me say that I am sorry about the cigarette smoke. We only realised after the weekend that the guest next door had been smoking in his unit, which was right next door to yours. We will watch out for this in future. So thanks for that.

2. You happened to arrive on a day when we had had an abundance of rain, which had swept many leaves off the trees onto the property and into the pool. One has to remember that we are undergoing a drought and therefore the trees shed their leaves for survival.. Even the roads in Greyton looked absolutely awful with leaves and dislodged stones and soil all over the place. There was nothing that I could do about this.

3. Sorry about the swimming pool, but again, we were fighting a losing battle. I pay people to come in every day to work on the property and the pool to ensure that it is pretty and pleasant to swim in, but it was very difficult to keep it that way over that particular weekend. It would have been nice if someone had informed us about the towel in the pool or had even lifted it out with the net. Our pool/groundsman only discovered it once it was trapped in the weir by the time that he arrived.

4. I apologise for the fact that you could hear the chap next door on the odd occasion that he had a chat. He has a very loud voice and needed to also talk on the phone for work. We do have soundproofing up, but it's obviously not enough. The two units are alongside each other so there will be some noise carry over.

5. Yes, the furniture is old, but not second-hand. The beds are excellent, which we have made sure of and over-and-over we are told that the guests slept like babies. My housekeeper approached you about bringing the frying pan and pots up, because they had been in the house being specially washed and shined up and had accidentally not been returned by the staff on duty that day. You told her it was fine and that you guys would be going out. Sorry about the salt. If you had asked for it, you would have got it. Again, it was left out by accident.

6. We will continue to put the coffee, tea, rooibos tea, coffee creamer and sugar in those containers. They are costly items, so we won't be buying any expensive containers to put them in. The containers are clean and that's the main thing.

7. The fence and gates around the pool are the correct height for safety. We decided on that fence because we liked the log effect and eventually the whole fence will have roses, jasmine and other creepers growing over it.

8. There is place for two large cars and one small car, which allows everyone to get out of their parking bays. The upstairs units are mostly used by large groups of people and families and when they come in two cars, they park behind one another and then there is space for another car, plus one alongside the tree if necessary. It's very seldom that we don't have enough parking. The couple that needed to park next to the tree, I had specially allowed to use a private unit downstairs at a very special price and they were lucky to get inside parking as it was. You had one of the prime parking spots.

I would just like to draw to your attention that I gave you an extra night at an incredibly low price and your stay turned out to cost you R250 pp per night. As much as I would like to have plush new couches and furniture and everything looking as if it has come off the pages of House & Home Magazine, I would then have to charge each person about R200 pp per night more than I do, which I don't want to do. Not everyone has that type of money. If you compare our accommodation prices to the prices of other accommodation establishments in Greyton, you will see that we favour very much money-wise. In fact we have just won an award from one of the websites we are on for best value for money.

All-in-all this feedback left me most disheartened but I am encouraged by the people who love Three Willows and return again and again. Thank you for mentioning our cleanliness and tidiness; our staff have pride in what they do and it is of great importance to them that all is clean, hygienic and tidy.

Three Willows
Renay K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renay K

Three Willows was perfek om ons Nuwejaar te begin.

Three Willows was perfek. Die berge en bome maak Greyton 'n pragtig plek. Sal enige tyd weer by Three Willows wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Three Willows se terugvoer

Thanks so much for this lovely review.

It was super hearing you and your family having such a wonderful time and making the most of your New Year weekend. You are welcome to return at any time.

Kind regards

Melody

Three Willows
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Buitenkantstraat 1, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmMDY4MjVjLTZmZTQtNGRhNy1iNTQ4LTk0MDU5MTJkMTNhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 1 Buitekant Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.056556 19.6046869
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem