Thrush Nest Bed and Breakfast and Self Catering
- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Egret Thrush-weg 28, Manors, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 3
- Vanaf R899 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Thrush Nest Bed and Breakfast and Self Catering is tussen Kloof en Pinetown in Manors geleë. Dié B&B word deur natuurskoon en rustigheid omring en is ideaal vir 'n vakansie of vir oornagverblyf.
Verblyf word in 3 dubbelkamers en 1 selfsorgkothuis met slaapplek vir 11 gaste gebied. Al die kamers het gemaklikke beddens en 'n badkamer, en 1 van die eenhede het kombuisgeriewe.
Gaste kan 'n B&B-kamer bespreek en 'n heerlike Engelse ontbyt kry. Die organiese tamaties met parmesan en kruie is 'n wenner. Gaste kan ook koffie, tee of sap, graanontbyt en vrugte kry.
Daar is 'n swembad, sonstoele, 'n stoep, tuin, TV-kamer en 'n braai-area op die perseel. Ontbyt word by die prys ingesluit, maar nie die selfsorgkothuis nie.
Gaste kan in die area perdry, fietsry, stap, bergfietsry, swem en tennis speel.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Televisie
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Egret Thrush-weg 28, Manors, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Thrush Nest Bed and Breakfast and Self Catering het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Pinetown Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Egret Thrush-weg 28, Manors, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 3