LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Thrush Nest Bed and Breakfast and Self Catering | LekkeSlaap
+46

Thrush Nest Bed and Breakfast and Self Catering

4 resensies
Gastehuis
Travellers Rest For One Person With a tasty Breakfast
Vanaf R695
per eenheid
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer 'n dubbelbed en gaste het toegang tot 'n badkamer met 'n stort en dit is oorkant die kamer beskikbaar. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, ingeboude kaste en ’n waaier. Die kamer word daagliks tydens gaste se verblyf skoongemaak. Gate het toegang tot die TV-kamer, boeke, tydskrifte, 'n stoep met 'n swembad en 'n beskutte grasdak-boma.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

B&B.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Twin Room with Breakfast For 2 Sharing With tasty Breakfasts
Vanaf R790
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is oorkant die kamer en het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe, strykyster en haardroër in. Die kamer bied toegang tot 'n TV-area. Gaste kan van die swembad-stoep gebruik maak, of onder die sambrele ontspan. 'n Heerlike ontbyt vir 2 gaste is ingesluit.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

B&B.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Deluxe Room For Two with tasty Breakfasts.
Vanaf R820
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het ’n dubbelbed en ’n privaat ingang. Daar is ’n patio met ’n tuintafel, stoele en sambrele. Ander kamergeriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n strykyster en strykplank, haardroër, waaier, 'n lessenaar en 'n stoel in. Die kamer het privaat toegang tot die stoep en tuin-area met 'n uitsig oor die swembad en zen-tuine. Daar is ’n TV -sitkamer en oorkant die slaapkamer is daar ’n stort, toilet en wasbak. Boeke en tydskrifte is beskikbaar en 'n ontbyt vir 2 gaste is ingesluit.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

B&B.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Thrush Nest Bush lodge
Vanaf R989
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n dubbelslaapbank en 'n enkelbed, asook 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dit is in 'n welige en natuurlike omgewing. Die kombuisie het 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder het gaste toegang tot 'n swembad, stoep met eetgeriewe en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Self-catering Cottage at Thrush Nest sleeps 6
Vanaf R1 450
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders of 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 2 kinderbedjies. Die privaat badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, dekodeerder en 'n kombuisie in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Egret Thrush-weg 28, Manors, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKNTuyHEtI1vg19u9sXdToRUhOhfygNaFczKeULVXTUTnV28suO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 28 Egret Thrush Road Manors 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -29.801345964983 30.853707705523
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!