by Thrush Nest Self-catering | LekkeSlaap
+56

Thrush Nest Self-catering

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Egret Thrush-weg 28, Manors, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R799 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Thrush Nest Self-catering is tussen Kloof en Pinetown in die rustige voorstad Manors buite Pinetown geleë. Dit word omring deur pure natuurskoon en rustigheid en is ideaal vir sakereisigers of oornagverblyf, of om 'n lang reis te onderbreek en te rus.

Verblyf is beskikbaar in 2 kamers vir 2 gaste en 'n selfsorgkothuis met slaapplek vir 6 gaste. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer. Die kothuis vir 6 het 'n kombuisie wat ten volle toegerus is.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, swembadstoele, 'n stoep- en tuinarea, 'n TV-sitarea en 'n braai-area in.

Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, fietsry, begeleide wandelinge, watervalle, bergfietsry, swem en tennis, rolbal en voetslaan in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Thrush Nest Self-catering
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Egret Thrush-weg 28, Manors, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Thrush Nest Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Egret Thrush-weg 28, Manors, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5dabb5661b204775f16d572cc7da63313e1616e4d8fbeaf92c3130aaa7312f890372833869bb942bd629aedfa69016b65704?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 28 Egret Thrush Road Manors 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -29.801345964983 30.853707705523
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem