LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Thuhlo Guest Lodge | LekkeSlaap
+38

Thuhlo Guest Lodge

4 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Thuhlo Guest Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Annekie H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annekie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis waarde vir geld en die omgewing is amazing.

Die gastehuis is beslis van hoogstaande gehalte, die eienaars is passievol vir die bedryf en die ligging is baie goed veral as jy wildtuin toe gaan .

Thuhlo Guest Lodge's terugvoer

Hi Annekie,

Ek is so bly julle het die tyd saam met ons geniet en dit was n vreugde vir ons om julle hier by die gaste huis te he.

Groete,
Coleen & Shaun

Thuhlo Guest Lodge
Keneilwe M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keneilwe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil homely and comfortable.

Thank you Coleen and Shaun for the great hospitality!you have a great establishment.we had a good stay.

Thuhlo Guest Lodge's terugvoer

Thank you for your positive feedback, Keneilwe. We are glad you found your accommodation satisfactory and look forward to your next visit in the near future.

Thuhlo Guest Lodge
Meliska S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meliska S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevredigend.

Ons is baie vriendelik ontvang by Thuhlo Lodge met heerlike sappie in die hand. Die kamer is pragtig en netjies en daar is selfs paar items vir selfsorg. Ons het heerlik gekuier saam met die eienaars die aand by die vuur en het baie lekker geslaap. Ons voel net dat ontbyt dalk ingesluit kan word vir die prys wat 'n mens betaal. Maar verder was dit baie aangenaam.

Thuhlo Guest Lodge's terugvoer

Hi Meliska
Dankie vir julle terugvoering. Ek is bly julle het dit geniet.
Coleen, Thuhlo Guest Lodge.

Thuhlo Guest Lodge
Linda W - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great surroundings.

Surroundings are great, accommodation is great, but dogs are a tad out of control - if you are not a dog person, the barking might be a bit much.

Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosstraat 494, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 15
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXG3ev4khUa3tRUT0KAqITy7eFVWuzlvzKrkatJHrevzHYzVci1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 494 Taaibos Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.34428 30.97755
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!