Ferndale Akkommodasie by Thuleka Lodge Ferndale | LekkeSlaap
+10

Thuleka Lodge Ferndale

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pine-laan 284, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 350 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Thuleka Lodge Ferndale bied gerieflike verblyf in die stil en rustig voorstad Ferndale. Dié pasgemaakte instansie word deur 'n familie besit. Dit is die ideale ligging vir sakereisigers en toeriste. Ferndale is net noord van Johannesburg geleë en is die ideale basis om Gauteng te verken.

Die lodge word deur die eienaars Steve en Deborah Mann bestuur met die ondersteuning van 'n professionele span. Saans kan jy 'n drankie in die sitkamer geniet en ontspan voor jy uitgaan vir ete. Ons bied verblyf in ruim kamers en soggens kan gaste, op versoek, 'n koppie koffie en 'n stywe ontbyt in die eetkamer geniet. Rook is verbode in al die kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is toegerus met lugversorging, 'n TV met M-Net en sekere DStv-kanale, 'n haardroër en 'n klein kombuisie met breekware en eetgerei, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie.

Daar is WiFi, veilige parkeerplek, 'n gaste-rekenaar, faks- en kopieerdienste en 'n persoonlike wasgoeddiens op versoek. Ons is sowat 30 minute vanaf die middestad van Johannesburg, sowat 20 minute vanaf Sandton City en 10 minute vanaf die Brightwater Commons.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Thuleka Lodge Ferndale
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Pine-laan 284, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
  • Gaste dink Thuleka Lodge Ferndale het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 350
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pine-laan 284, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZhZmJiNzU2LTFmZjUtNGUwYy1hMTA3LTYxMTQ4MzEwZTJjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 284 Pine Avenue Ferndale 2194 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.095671753666 27.994155580357
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za