by Thunzi Bush Lodge & Country Lodge | LekkeSlaap
+61

Thunzi Bush Lodge & Country Lodge

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Maitland-weg, Thunzi Bush Lodge, Gqeberha (Port Elizabeth), 6018, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 276 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Thunzi Bush Lodge & Country Lodge is in 'n rustige toevlugsoord van kuswoud en bosveld geleë, en bied plattelandse selfsorgverblyf 30 km van Gqeberha (Port Elizabeth) se middestad af.

Verblyf word in 6 bekoorlike selfsorg-houtchalets met slaapplek vir 2 tot 6 gaste gebied. Elke eenheid het gerieflike slaapkamers, 'n en suite-badkamer en 'n kombuis wat volledige toegerus is. Van die chalets het privaat sitkamers. Daar is wasgoedgeriewe en 'n daaglikse skoonmaakdiens word voorsien.

Gaste kan langs die swembad ontspan, die vriendelike personeel ervaar, piekniekmandjies bestel of van die ander aktiwiteite aanpak.

Die lodge maak hoofsaaklik voorsiening vir reisigers wat op soek is na 'n rustige omgewing, staproetes in die woude en langs die strand, visvangplekke en voëlkykgeleenthede. Die staproetes rondom die lodge kronkel deur die digte inheemse woud wat 'n tuiste bied vir verskeie voëlspesies en soogdiere soos bosbokke, blouduikers en blouape. Die lodge is ook naby die Addo Olifantpark en Shamwari Wildreservaat waar Afrika se Groot 5 gewaar kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 34 resensies vir Thunzi Bush Lodge & Country Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Maitland-weg, Thunzi Bush Lodge, Gqeberha (Port Elizabeth), 6018, Oos-Kaap
  • Gaste dink Thunzi Bush Lodge & Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 276
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 276
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Maitland-weg, Thunzi Bush Lodge, Gqeberha (Port Elizabeth), 6018, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAkNHKTfN8cxF348kTKD2tFARDTvT1EtDSEQlynkUoHLvu30GXm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 276  per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 Maitland Road Thunzi Bush Lodge 6018 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -33.975951245176 25.319395959378
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem