Strand Akkommodasie by Thura's Place | LekkeSlaap
+34
+34

Thura's Place

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broadway Boulevard 30C, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Thura's Place is 'n knus selfsorg-eenheid wat in die kusdorp Strand geleë is. Die eenheid is naby verskeie strande, motorverhuringsdienste en restaurante.

Die verblyf bestaan uit 2 selfsorgeenhede en elkeen het 'n privaat ingang en patio. Die eerste eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede tweeslaapkamer-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed, en die kamers deel 'n badkamer wat met 'n bad en 'n stort ingerig is. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis, 'n sitkamer met 'n TV en DStv, asook 'n privaat patio met braaigeriewe.

Die eenhede bied gratis WiFi, veilige parkeerplek, elektriese omheining en 'n alarmstelsel met gewapende reaksie.

Doendinge in die omgewing sluit 'n swembad, branderplankry, visvang, voëlkyk, gholf, tennis, duik, sweefski en roeiski in. Nabygeleë besienswaardighede sluit Hottentots-Holland Natuurreservaat, Somerset Mall, Monkey Town, Waterworld Strand en verskeie wynplase in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Thura's Place
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Broadway Boulevard 30C, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Thura's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broadway Boulevard 30C, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOHRti6TQgxNZR9kdcdnzFsBigz70XkCu0Zm6UFpOUBXt3e3L6G?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 30C Broadway Boulevard Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.106907723966 18.837056010962
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za