Thutlwa Safari Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Thutlwa Safari Lodge is 'n eksklusiewe selfsorg-lodge in die Black Rhino Wildreservaat langs die Pilanesberg Wildreservaat. Die lodge is ideaal vir 'n oordeelkundige groep van 10 gaste wat op soek is na 'n gerieflike boswegbreek.

Die lodge bied 4 smaakvol versierde en ruim grasdak-chalets met oopplan-leefareas en -onthaalareas. Elke chalet bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 van hulle het slaapbanke vir klein kinders. Die lodge bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders. Elke chalet het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelwasbak-eenheid, 'n dubbelstort en 'n pragtige klipbad. Daar is ook 'n buitestort. Elke chalet het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n kluis vir waardevolle items.

Die hoofonthaal-area is ruim en het 'n volledig toegeruste en moderne kombuis met 'n yskas-vrieskas, koffiemasjien, mikrogolfoond, ysmasjien en ander toebehore. Daar is ook 'n eetkamer met sitplek vir 8 gaste langs die informele sitkamer waar gaste lekker kan ontspan en kuier na ete. Gaste kan ook 'n boek lees in die formele sitkamer of by die kroeg 'n drankie geniet. Daar is wyn- en koeldrankyskaste waarvan gaste gebruik kan maak.

Die boma- en braai-area is langs 'n groot lapa met 'n groot etenstafel. Gaste kan om die swembad kuier of na die uitkykdek 'n paar meter verder wandel. Die lodge word omring deur 'n elektriese heining om die Groot 5 wat gereeeld in die omgewing raakgesien word buite te hou.

Slaapplek

'n Bespreking by Thutlwa Safari Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte Ingesluit
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Thutlwa Safari Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R11 500 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false