Thyme Two Stay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Thyme Two Stay is 'n luukse selfsorgkothuis wat in 'n pragtige, privaat tuin geleë is. Hierdie kothuis is in Queenstown wat bekend is vir sy pragtige tuine en rustige omgewing.

Die kothuis het 1 slaapkamer en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is nuut toegerus en is oopplan met die sitkamer. Dit is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, tweeplaatstoof en koffie- en teemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met volledige DStv en WiFi-toegang. Die kothuis het toegang tot 'n privaat tuin met braaigeriewe.

Gaste het ook gebruik van die pragtige swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die omgewing bied baie doendinge soos voetslaanroetes, bergfietsroetes en gholf.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Thyme Two Stay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R890 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za