Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thyme Wellness Spa and Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: A.P. Burger-laan 19, Plattekloof, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 480 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Thyme Wellness Spa and Guesthouse is 'n dag- en oorbly-spa wat 'n onwrikbare benadering tot gesondheid, welstand en skoonheid volg. Ons is geleë op die rand van die Tygerberg Natuurreservaat. Geriewe sluit 2 natbehandelingkamers, 4 ruim behandelingkamers en 'n kersligpaartjie- behandelingkamer in. Gaste het ook toegang tot 2 swembaddens, Jacuzzis en stoomkamer. Die sondek bied 'n uitsig oor Tafelbaai en op Tafelberg.

Al die kamers is pragtig ingerig en is in 'n unieke tuinomgewing geleë. Die gastehuis bestaan uit 8 luukse en suite-kamers. Elke kamer het DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie (wat op versoek met voorraad gevul kan word), lugversorging en privaat parkeerplek op die perseel. Die eiendom het elektriese heinings en laserstraalsekuriteit en 'n kamerastelsel wat 24 uur deur 'n alarmmaatskappy gemonitor word. Daar is 'n opsigter permanent op die perseel.

Geriewe sluit WiFi, 'n kaggel en 'n eerlikheidskroeg in die hoofsitarea in met ongelooflike uitsigte oor Tafelberg en Tafelbaai. Daaglikse skoonmaakdienste word voorsien en wasgoeddienste is beskikbaar. Ons bied ook op versoek 'n lughawependeldiens.

Thyme is ideaal geleë halfpad tussen Kaapstad en die verskeie geskiedkundige dorpies op die wynroete, soos Stellenbosch, Paarl en Franschhoek en daarom is dit ideaal vir toeriste en sakereisigers. Thyme is ook op die voorstoep van verskeie wynplase en restaurante langs die Durbanville-wynroete.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Thyme Wellness Spa and Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • A.P. Burger-laan 19, Plattekloof, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Thyme Wellness Spa and Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: A.P. Burger-laan 19, Plattekloof, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA486095825e8db0ef7ab4f78034d9cbd0348e41c1c68b3b7c33b193eab73ac693a3bb5aed5518821feababf79eaa37ab1ec36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 19 A.P. Burger Avenue Plattekloof 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.88379 18.58936