Ti'amo
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 George-weg, Wildernis, 6556, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ti'amo is in die hartjie van die Tuinroete op die rand van die strand in Wildernis geleë. Die eenheid is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreek.
Hierdie ateljee-eenheid is geleë op die grondvloer en spog met ongelooflike uitsigte van die see. Die woonstel het 'n oopplan-uitleg met 'n slaapplek, kombuis asook en suite-badkamer. Daar is 'n koninggrootte-bed en in die badkamer is 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis beskik oor 'n mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskassie, braaipan, tweeplaatstoof, koffiemasjien, eetgerei en breekware.
Verder is daar lugversorging in die woonstel, 'n plasma-TV met sekere DStv-kanale, asook 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by Ti'amo sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- 33 George-weg, Wildernis, 6556, Wes-Kaap
- Gaste dink Ti'amo het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 George-weg, Wildernis, 6556, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom